Lyrics.com »

Search results for 'ek' Page #7

Yee yee! We've found 31,276 lyrics and 1 artist matching ek.

Year:


Filter by gender:

Artists:

  

Lyrics:

Baie jare is verby sonder jou hier aan my sy
Ek hoop jy sal onthou soos ek vir jou
Jou woorde sny deur my, jy't my altyd by gebly
Ek mis jou hier by
Deur die kruis is ek vry gemaak
Deur die kruis is my straf gedra
Deur die kruis kan ek kom na U Vader
Vrygespreek, nuut gemaak

Deur die kruis is ek
Vergewe my
Ek weet ek's nie perfek nie, jy sal nie weet nie hoeveel trane is op my pad
Maak oop jou hart
En trek my nader
Te veel emosies verdrink my
Ek's 'n lat van die stad maar ek's 'n boer in my hart
Die gejaag maak my moeg en ek wil eintlik net ploeg
En my mielies plant
My hande kry in die
Ek't gedroom gisteraand van jou
Waar jy loop op die strand
En praat van trou
Maar ek wonder nog of ek jou ken?

Ons het vas gedans
Op 'n Billie Joel
Nog steeds wil ek nie sonder jou gaan slaap nie
Kan nie sonder jou teen die storm baklei nie

Ek, ek het my als vir jou geggee was dit genoeg?
Hoe
Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal
Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop
En die angs my weer vang soos ‘n hond wat byt
Ek het probeer my demone in my glas versuip
Nou's hulle terug in die kruit, staan en kyk my uit

Ek's
reëls te wil breek?
Ek sê niks niks niks maar jy kan sien ek wil skree

Weet jy dink ek’s dalk ‘n fool in ‘n paradys
So kom vanaand ‘n bietjie saam sodat
Ek onthou nog die eerste soen
My lippe bewe, soos jy dit doen
Jou klein hande, styf om my nek
Dit was net jy...net jy en ek

Jy los my nog asemloos
Ek het al so veel keer jou oë beskryf
In die woorde van 'n song
En ek moes al soveel keer net asem haal
En 'n wag sit voor my mond

Ek het al soveel
Ek weet nie of jy speel, ek weet nie of jy terg maar in die kamers van my hart raak die vlamme soms erg, jy doen dit (Jy doen dit )
Jy doen dit aan
vir hom wat jy moet watch
Dis vir hom wat jy moet hol

Ek’s ‘n papgooier ek’s ‘n man wat kan
Ek’s die burgermeester van Bronkhorstspruitdam
Ek het lank
One Plus, One One Plus One
Ek Ek Ek Ek Ek Ek Aur Ek
Ek Ek Ek Ek Aur Ek Gyarah Mere Yaara 
Ek Aur Ek, Ek Aur Ek Gyarah Mere Yaara
Ek Aur Ek, Ek Aur Ek
Ek dink die ander dag
Ek’s gelukkig in my lewe
Niks meer kan ek verwag
Jy gee my nou 'n rede

Ek kan wees wie ek is
Sonder jou is ek niks
Saam met
Jy sê dat jy my wil verstaan
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie

Jou sterre op my wentelbaan
Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie

Jy raak my
Ek lewe al lank in die storms wat ek bou
Die wind waai 
My kop draai
Ek verdrink aan jou

Jou asem in my ruk my heen en weer
Ek kyk om
Die reën kom
Giggel giggel jy kyk vir my
Is dit ek of is dit jy?
Ek het nog een vraag voorberei
Kan ek en jy oor die dansbaan gly?

Kom ek vat jou vir ‘n draai om
Soos 'n boot wat seil oor die water
Soos 'n voël wat vlieg deur die lig
Soos 'n trein wat loop op sy spore
Kom ek terug na U

Te lank het ek alleen
Elke oggend as ek vroeg opstaan
Elke oggend dan dink ek net aan jou
En ek wonder wat maak jy nou?

Elke aand as ek laat gaan slaap
Elke aand dan dink
So onseker oor wat more mag bring
Ek hoop jy's ok en jy dink nog aan my
Nou is jy reg en ek is tog weer alleen
Ek het belowe nooit weer, maar hoe kon
Ek is 'n lat van die stad maar ek's 'n boer in my hart
Die gejaag maak my moeg en ek wil eintlik net ploeg
En my mielies plant
My hande kry in die
wat ek doen
Net vir jou
Dinge wat ek sê maar dis net vir jou
Hoor jy hoe klink my stem om jou
Ekke wil hier val en lê by jou
Ek ken vir jou
Als van die
Ek is 'n brug
Ek hang in die lug
Tussen toekoms en nou
Van oranje tot blou

Ek is 'n Kaap
Van storms en slaap
Ver van Transvaal
Tussen kei en koraal

Discuss these ek Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    'All we want from you are the kicks you've given us...'
    A Little Black Dress
    B S Express
    C Motorcycle Emptiness
    D I Must Confess

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!