Lyrics.com »

Search results for 'ek'

Yee yee! We've found 4,142 lyrics, 0 artists, and 0 albums matching ek.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Ek Ek Ek Ek Ek Ek Aur Ek
Ek Ek Ek Ek Aur Ek
Gyarah Mere Yaara
Ek Aur Ek Gyarah Mere Yaara
Ek Aur Ek Ek Aur Ek
Gyarah Mere Yaara
Ek Aur Ek Ek Aur Ek
Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar
Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar
Ek soek 'n enkel, ek soek 'n
Dis Jack Parrow, Johnny, Pierre, Hunter
Die reënboogperde
Hoe is hierdie jol nou, fokkit
Awê

Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak
Pong chuwala (pong chuwalai)
Chi chi ri kong koila
Butse kik ek-ek-ek (butse kik ek-ek-ek)
Bo bochichang (bo-bochichang)
Chi chiri kong tong nang
Jou glimlag sal die son laat skyn
Jou glimlag sal dat die reënwolke verdwyn
Dit alles sien ek in jou glimlag
Jou hart sal lewe gee
Jou hart sal mense
Na na na na na
Na na na na na
Na na na na na
Na na na na
Na na na na na
Na na na na na

Ek gaan jou vat ek gaan jou gryp ek gaan jou opvreet
Ek gaan
Sê my nou
Wat moet ek doen
Dat jy my verstaan
Jy weet dis nie dieselfde nie
Nie dieselfde nie
Ek sê, kyk nou mooi na dit wat gebeur
Almal om jou stel
As ek 'n digter was
Sou ek boeke vol
En papirus rol oor jou skryf
As ek 'n digter was
As ek 'n swerwer was
Sou ek die aarde wyd
Van heel bo tot suid
As ek 'n digter was
Sou ek boeke vol
En papirus rol oor jou skryf
As ek 'n digter was
As ek 'n swerwer was
Sou ek die aarde wyd
Van heel bo tot suid
Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans

Ek's
Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans

Ek's
Elke dag word elke dag
Ek kan deur jou sien
Staar na die muur
Maar niks wys nie
Kaalvoet meisie op die rotse
Drink warm bier
Langs die koue Kaapse
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kon kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer
Was ek smoordronk op jou stoep?
Het ek iemand iets hoor roep
Uit die stadslawaai?

Ek sê ons maak toe nog 'n skyf
Ek in die holte van jou lyf
Terwyl
As ek myself kry staan ek weer
Altyd op vir jou en my
As ek myself kry huil ek weer
Alewig troos jy my keer op keer

As ek myself kry staan ek weer
Here staan nader
Ek wil met Jou praat
Daar is twyfel in my hart en ek wil hoor of Jy dit verstaan
Kom ons wees eerlik
Ek sukkel om Jou te verheerlik
Elke dag word elke dag
Ek kan deur jou sien
Staar na die muur
Maar niks wys nie
Kaalvoet meisie op die rotse
Drink warm bier
Langs die koue Kaapse
Voel jy dit ook
Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop
Kan dit nie stop
Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek
Ek was gou weg om 'n bier te gaan haal
Toe steel die bliksems my rot en kaal
Dit was die derde keer dat hulle my besteel
Alles wat ek het word
bestaan?

Ek mis iemand, ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
So lank as jy net
Jy
Verstaan nie wat jy aan my doen nie
Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie
Jy maak tot die dier in my wakker

Jy
Jy dink dat ek jou nie kan sien nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg
My hande om jou heupe en
Ons dans in die rondte
Jou oë val op my oë
Ek val oor my voete
Wat gaan deur my brein?
Ek weet nie wat om te dink nie
Is dit
Ek weet ek's U geliefde kind
U sal my nooit verlaat nie
U hou my vas. U gee my krag
U het my eerste liefgehad

Ek weet U leef hier in my hart
My

Discuss these ek Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres

    Styles