In Die Reën

Emil Paul

0 fans

Emil Paul


4:09

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Ek lewe al lank in die storms wat ek bou
Die wind waai 
My kop draai
Ek verdrink aan jou

Jou asem in my ruk my heen en weer
Ek kyk om
Die reën kom
Wat die vuur kan keer

Al brand die vure sien ek ander lig
Die wolke in golwe rol af van my rug

In die reën wil ek net weer myself kan wees
In die reën wil ek weer deur die tekens kan lees
Ek's ontslaan van die las
Ek wil die storm weer afwas
In die reën vind ek weer die krag om te groei
In die reën voel ek nie meer waar ek nog bloei
Die stilte skree nie meer
Ek leef nou in die reën
Ek leef nou in die reën

Die storm dreun dalk voort maar ek's nou waar ek behoort
So kyk weg
Wees reg
Ek staan waar als weer groei

Geen wolke of golwe kan my nou nog keer
Ek haal nou weer asem
Ek leer nou deur jou seer

In die reën wil ek net weer myself kan wees
In die reën wil ek weer deur die tekens kan lees
Ek's ontslaan van die las
Ek wil die storm weer afwas
In die reën vind ek weer die krag om te groei
In die reën voel ek nie meer waar ek nog bloei
Die stilte skree nie meer
Ek leef nou in die reën
Ek leef nou in die reën

Ek leef nou in die reën

In die reën wil ek net weer myself kan wees
In die reën wil ek weer deur die tekens kan lees
Ek's ontslaan van die las
Ek wil die storm weer afwas
In die reën vind ek weer die krag om te groei
In die reën voel ek nie meer waar ek nog bloei
Die stilte skree nie meer
Ek leef nou in die reën
Ek leef nou in die reën

Ek leef nou in die reën

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Emil Paul

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the In Die Reën Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "In Die Reën Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4183919/Emil+Paul/In+Die+Re%C3%ABn>.

    Missing lyrics by Emil Paul?

    Know any other songs by Emil Paul? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    In Die Reën

    1,875
    68     1

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Devil Woman was a hit for Cliff Richard in what year?
    A 1977
    B 1975
    C 1976
    D 1978

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Emil Paul tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io