Lyrics:
Elke dag word elke dag
Ek kan deur jou sien
Staar na die muur
Maar niks wys nie
Kaalvoet meisie op die rotse
Drink warm bier
Langs die koue Kaapse
Ek sien jou val ek sien jou struikel
Ek sien jou seerkry
Want ek het geval
Ek het gestruikel en ek het seer gekry
En daar is niks wat ‘n pa nie sal
Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Ek is fiets en 'n fiks se gabba
My naam is Jog
Ek sal skyn
Met Sy Gees in my
Met Sy ewige lig
Sal Hy skyn deur my
Ek sal skyn
Met Sy Gees in my
Met Sy ewige lig
Sal Hy skyn deur my (Kom ons skyn)
As ek 'n digter was
Sou ek boeke vol
En papirus rol oor jou skryf
As ek 'n digter was
As ek 'n swerwer was
Sou ek die aarde wyd
Van heel bo tot suid
My vriende skaterlag
In die eindelose nagte
Se verdwaal
As ek deur my arms val
Dan sien ek jou in my kop
Spot my maar ek glimlag ook
Maar nou's ek
Ek weet dit
Ons het niks meer ons het alles op die ou end probeer
Ek weet ek
Was dom om te leen dit wat ek eintlik vir jou moes gee
Hoe moes ek
Ek loop in goed vas
En vergeet my kitaar in die saal
Net sodat ek betyds die huis kan haal
Want hoe gouer ek daar kom
Hoe gouer kan ek met jou praat
Slapelose nagte wat my wakker hou
Jy voel so ver verwyderd en ek verlang na jou
Die trane rol oor my wange en ek weet ek moet verstaan
Die gedagte
ek hier vir jou
Maak nie saak hoe ver ek is van jou
As jy my roep is ek hier vir jou
En waar jy gaan daar gaan ek saam met jou
Hier is ek, ek is hier
Die Bloubul eet nie van die vloer af nie
Die Bloubul weet nie van verloor af nie
Die Bloubul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek
Jy's my bruin oog, hart klop, vuur warm, donker kop
My een man eerste span, bok vir sport, wie ek kort
Die dag droom, een skoot, sprankelende laaste
Pienk strikkies gevleg deur my hare
Dit was van my kleintyd al daar
Nou is ek groot en ek weet dat eintlik enige kleur gaan
Ek is 'n meisie met
Ek was gou weg om 'n bier te gaan haal
Toe steel die bliksems my rot en kaal
Dit was die derde keer dat hulle my besteel
Alles wat ek het word
bestaan?
Ek mis iemand, ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
So lank as jy net
Wow ek is lief vir jou
Ek wil jou heeldag by my hou
En jy wil hê ek moes dit sê, nou sê ek sommer nou met hierdie song ek's lief vir jou
Soek ek
Hey jy ek soek jou, hey ek gaan jou kry
Hey jy ek soek jou, jy's die een vir my
Sexy jeans en lipstick en jy swaai daai lyf
Jou boetie sê hy like my
Nee, ek sal nie, ek wil nie, ek hou nie van werk nie
Ek kan nie en ek gaan nie, want ekke is nie mal nie
Ek werk nie te graagie, ek kan nie werk
My geheue se gehalte hang af van hoe ek voel
En as ek soms vergeet is daar verseker ‘n doel
Dis moeilik om my beste eienskap uit te wys
Want daar is
My hande om jou heupe en
Ons dans in die rondte
Jou oë val op my oë
Ek val oor my voete
Wat gaan deur my brein?
Ek weet nie wat om te dink nie
Is dit
En God sê vir Moses
Gaan, gaan na my volk want Ek wil jou gebruik
Ek het jou so nodig in my ryk, kan Ek jou maar gebruik?
En Moses antwoord
Maar
My vingers gly oor note van 'n ou klavier
Ek wil jou liefde koop maar dis duur
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde
Agter die gordyne voor die
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
Ek is moeg
Jy
Verstaan nie wat jy aan my doen nie
Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie
Jy maak tot die dier in my wakker
Jy
Jy dink dat ek jou nie kan sien nie
Discuss these ek Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In