Lief Vir Liefde

Rudi Claase

0 fans

Rudi Claase


3:20

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

My vingers gly oor note van 'n ou klavier
Ek wil jou liefde koop maar dis duur
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

Agter die gordyne voor die show begin
En ek kan lankal hoor hoe jy sing
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

Jou voete op die wikke wat die wêreld roer
En ek jok as ek sê dat ek nie loer nie. ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

My vingers gly oor note van 'n ou klavier
Ek wil jou liefde koop maar dis duur
Ek lief vir jou
Ek is lief vir liefde

Ek weet dat jy daar binne jou dieselfde voel
Want ek weet wat jou stare bedoel. ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

As jy vir my glimlag staan die aarde stil
Dis asof stilte leer om te gil
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

Ek weet dat jy daar binne jou dieselfe voel
Want ek wat jou stare bedoel
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

My vingers gly oor note van 'n ou klavier
Ek wou jou liefde koop maar dis duur
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

Ek weet dat jy daar binne jou dieselfe voel
Want ek wat jou stare bedoel
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

My vingers gly oor note van 'n ou klavier
Ek wou jou liefde koop maar dis duur
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

Ek weet dat jy daar binne jou dieselfe voel
Want ek wat jou stare bedoel
Ek's lief vir jou
Ek is lief vir liefde

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: RUDI CLAASE

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Lief Vir Liefde Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Lief Vir Liefde Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7960448/Rudi+Claase/Lief+Vir+Liefde>.

    Missing lyrics by Rudi Claase?

    Know any other songs by Rudi Claase? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    In the Beatles album Revolver which member sings "I'm Only Sleeping"?
    A George Harrison
    B Ringo Star
    C John Lennon
    D Paul McCartney

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Rudi Claase tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!