Lyrics.com »

Search results for 'ek' Page #3

Yee yee! We've found 31,276 lyrics and 1 artist matching ek.

Year:


Filter by gender:

Artists:

  

Lyrics:

Ek slaap met 'n kussing reg onder my gun
Tattoos van tette op my slang
Ek heers oor een honderd geboue
Oukei oukei net 'n granny flat by my ouers
Die moment as eke stil raak
Dan praat a stem hie binne wat ek luister
Hy se my wat eke moet begin maak
Dais die rede ek is so creative
Die situasies
Ek hou van tekno

Ek's 'n boer maar ek hou van tekno (No, no, no, no)
Ek's 'n boer maar ek hou van tekno (No, no, no, no)
Ek's 'n boer maar ek hou
Die wind is in my seile my voete raak nie grond nie
Ek hardloop so vir myle my asem raak nooit op nie
Oorgee is vir ander want ek weet mos wie's my
Jy mag dalk dink ek’s net aspris maar ek’s bevrees dis hoe ek is
En ek voel niks as jy my teësê wat jy wil dit maak my niks
Ek voel ‘n fok as jy my
Ek sien jou val ek sien jou struikel
Ek sien jou seerkry
Want ek het geval
Ek het gestruikel en ek het seergekry

En daar is niks wat ‘n pa nie sal
Ek lief jou jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou jou
my dis vir my en deur my en is ja, en luister jy dan nie?

En ek staan weer stom, ek hoor maar ek's dom en ek staan weer stom
En ek staan weer stom, ek
Elke dag word elke dag
Ek kan deur jou sien
Staar na die muur
Maar niks wys nie
Kaalvoet meisie op die rotse
Drink warm bier
Langs die koue Kaapse
Die's 'n visbak en ek swem in die rondte
Sterre en die son lyk klein van die grond af
Almal hier dink dat ekke net stront praat
Al hierdie mense sê
Elke dag raak net elke dag ek kan deur jou sien staar na die muur
Maar niks wys nie
Kaalvoet meisie op die rotse
Drink warm bier langs die koue
As die berge sou verkrummel tot stof vergaan
Sou jy dalk verstaan hoe lief ek jou het
As al die see se sout teen die kus sou spoel
Sou jy dalk kan
Hoe sien jy reg deur my?
Gedink ek kon my gevoelens wegsteek
Jy kom en konfronteer my
Dit voel of die aarde onder my skeur
Hoe sien jy reg deur my?
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Die mooiste boude in die land hang hier aan my
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my
Nee, ek sal nie, ek wil nie, ek hou nie van werk nie
Ek kan nie en ek gaan nie, want ekke is nie mal nie
Ek werk nie te graagie, ek kan nie werk
Dis nog ‘n aand is jy reg vir my, ek’s reg vir jou gaan ek jou daar kry?
Ek weet nie wie ek weet nie waar maar as jy my sien is ek daar
Ek kry my reg
Ek doen die dinge vir die liefde, musiek bra ek het lyn dammit
Ek laat val dit soos die reen bra, hits bra is mayweather
En ek vra jou asb bra, hou
As ek myself kry staan ek weer
Altyd op vir jou en my
As ek myself kry huil ek weer
Alewig troos jy my keer op keer

As ek myself kry staan ek weer
Was ek smoordronk op jou stoep?
Het ek iemand iets hoor roep
Uit die stadslawaai?

Ek sê ons maak toe nog 'n skyf
Ek in die holte van jou lyf
Terwyl
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kon kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer
Mag ek bietjie vroeêr by jou kom lê en mag ons deur die nag maar wakker lê
En bietjie opvang waar ek jou nou die dag verloor het
Liefling ek het
Ek 
Ek nodig hulp 
I’m struggling to look after myself

En ek 
Ek nodig hulp
Ek doen alles self omdat ek wil 

Ek was op my eie vir so lank
En ek het
Ek ken ‘n ou ou liedjie
Van lewens wel en wee
Van lank-vergane skepe in
Die kelders van die see

Die woorde is vergete
Maar tog die deuntjie draal
Ek is bly ek kon tyd met jou spandeer
Jy was vir my geleen
Ek waardeer die tyd wat ons gehad het

Die gevoel wat ek nou het kan ek'e nie beskryf nie

Discuss these ek Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which girl group had hits including Pure Shores and Never Ever?
    A Pussycat Dolls
    B Dixie Chicks
    C All Saints
    D Indigo Girls

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!