VISBAK

SAMPAULE

0 fans

SAMPAULE


3:34

 Struggling with VISBAK? Become a better singer in 30 days with these videos!

Die's 'n visbak en ek swem in die rondte
Sterre en die son lyk klein van die grond af
Almal hier dink dat ekke net stront praat
Al hierdie mense sê
Ek's agterdogtig vanaf ek jonk was
Doen wat ek wil ek gee nie om nie
My oë is oop en ek sien net een opsie
Ek moet dit uit maak
Ek het gehoor my gedrag het jou negatief aangetas
Hoekom is ekke die een
wat frustrerend probeer om hier in te pas
Omdat jy sukkel om aan te pas
Breek my neus soos ek die reëls breek
Sticks and stones nog hierdie heel week
Hou aan skree met hierdie keel seer
Ek is mal ek kan nie deel wees
Potholes and pot heads and people like my friends
Stick to the blue prints they follow in footsteps
I did it went through it, but I couldn't do it
Cause my feet don't fit in those shoes
I Want my cake and eat it too
Pity party in the burbs
Blue neighbourhood
And I could be off worse
It's shiny on the surface
Mommy leaving Daddy
Broken families and churches
Die's 'n visbak en ek swem in die rondte
Sterre en die son lyk klein van die grond af
Almal hier dink dat ekke net stront praat
Al hierdie mense sê
Ek's agterdogtig vanaf ek jonk was
Doen wat ek wil ek gee nie om nie
My oë is oop en ek sien net een opsie
Ek moet dit uit maak
Yea
Whoo
Yea Yea
Yea Yea
Die's 'n visbak en ons swem in die
Sterre en die son lyk klein van die
Almal hier dink dat ekke net
Almal hier dink dat ekke net
Ek het te veel van my bene gebreek en my tande gekraak om te kom waar ek is
Ek het gereeld in die aande my wonde gelek
En gewonder of ekke my plek in die wêreld gaan vind
Dalk is ek net 'n kind yo maar hier is die ding
Ek het het genoeg van jou woorde geproe en gevoel hoe dit voel
Om te voel ek is absoluut niks
Maar ek dink ek is klaar met daai dae
Gee jou kommentaar maar ek hou nie my bek nie
Sê wat ek wil en ek doen wat ek wil
Ek soen wie ek wil want ek wil, want ek wil
Want ek wil
Was groot gemaak waar drome dood gaan
Was dood gemaak omdat my drome oorvat
Klein dorp kind droom van die groot stad
Maak 'n wens penny in die groot gat
Die's 'n visbak en ons swem in die rondte
Sterre en die son lyk klein van die grond af
Almal hier dink dat ekke net stront praat
Al hierdie mense sê
Die's 'n visbak en ons swem in die rondte
Sterre en die son lyk klein van die grond af
Almal hier dink dat ekke net stront praat
Al hierdie mense sê ek's van my kop af
Yea
Dis hoe dit is want dis hoe dit altyd was
Ons was so groot gemaak
As een iets sê stem almal saam
Die wêreld's klein
Die Aarde's plat
Die perdekant sê ek gaan brand
Die einde's hier
Dief in die nag
Wens dit wil kom ek's siek en sat
Ek het gedigte gekerf in my enkels en albei gewrigte
Ek's klaar met versigtig
Verslaaf aan ontwrigting
Onthou dit soos gister
Toe ek nog n kind was
By Hoërskool Noord Kaap
Lê my siel nog in stukke op daai badkamer vloer
Waar ek amper verstik het
Maar ek's klaar met gedigte
Ek's amper oppad maar ek vind nog my rigting

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Paul-Samuel Rheeder

Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the VISBAK Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "VISBAK Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/14268656/SAMPAULE/VISBAK>.

    Missing lyrics by SAMPAULE?

    Know any other songs by SAMPAULE? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is the theme song to the movie: Staying Alive?
    A Eric Carmen - Hungry Eyes
    B Survivor - Eye of the Tiger
    C Frank Stallone - Far from Over
    D Ray Parker Jr. - Ghostbusters

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    SAMPAULE tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!