Lyrics.com »

Search results for 'SYS' Page #28

Yee yee! We've found 13,199 lyrics and 4 artists matching SYS.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

kruip sy weg vir my?
Of ek my missing pieces daar by haar sal kry?

Sy’s ′n Pandora's box vol nuwe sondes
′n Rondloop siel in vlees gebonde
Maar niemand
Daar kom die wa, die vierperdewa
Hy het nie naam nie, sy naam moet hy nog kry
Tante Leentjie draai, stadig swaai, daar onder in die baai
Tante
Baie, baie lank gelede in Noord-Amerika
Daar woon ou Rip van Winkel en sy kwaai vrou Erika
Ou Rip was gaaf, kon lekker praat en gawe grappe maak
Maar
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi
Die kabouter met die rooi-rooi pet, die kabouter met die geel hemp aan
Het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan

Die hoepelronde
Dit is 'n opreg geteelde persoon
Sy ouers het 'n goeie werk gedoen
Hy het 'n goeie agtergrond
Maar soos hy sing en praat en raas
Skyn daar 'n lig uit
Die lug is bedompig op Skimmelperdpan
Slim het nou finaal sy baas gevang
Dis 'n ernstige saak van groot en klein
Nou soek almal bloed en oom Chris
Baie, baie lank gelede in Noord-Amerika
Daar woon ou Rip van Winkel en sy kwaai vrou Erika
Ou Rip was gaaf, kon lekker praat en gawe grappe maak
Maar
Huismoles in sy fles, een twee drie, safe, vyf ses, oh boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug
1000cc
strande en die see

Wo ho ho ruiter van die windjie o so vry
Stewig op jou ruggie wil ek ry
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee

Umfaan sy
krokodille, hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy eet nooit te veel nie
Gebruik nie 'n sambreel nie
Hy kners graag op sy tande
Hy was altyd
Petrus Johannes Christiaan Bosch
Of Pierre soos sy my ma en sy vriende hom genoem het is gebore op 13de Julie 1948
In die middel van daai winter het
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Cheeky bum, cheeky bum, cheeky bubblegum
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Cheeky
geruik na nuwe bloed
En gebreek

Veertig dae en veertig nagte
Soek ons die mystic boer
Maar soos die swart perde van middernag-gedagtes
Bly hy op sy hoede
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi
Die padda wou gaan opsit by sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit by sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit by sy nooi in
Daar's 'n vrou in die V, ons noem haar sommer Sannie
Ek wou nog vir haar sê, maar die tannies sê sy kannie, sy
Ry rond in 'n BMW
As tannie Sannie gas
Kammanasie
Berg spook huil, as sy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van Uniondale, wat duimry
En droewig sing

Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim
Haham, haham, haham
Haham, haham, haham

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei,
Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek
Sal iemand, iewers, êrens, tog 'n kaddisj aan haar opdra
As sy nie meer kan lag nie, of haar oumenshande brei nie
Sy nie meer die Sabbat met haar
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Sing vir Jesus
Sing vir Jesus
Loof Sy naam
Loof Sy naam

Hy's ons hemelkoning
Hy's ons hemelkoning
Halleluja
Halleluja

Sing vir Jesus
Sing vir Jesus
jou aan ons Sy heilsverbond gegee

En duidelik
Was die woord wat God gegee het
'n Beloofde nageslag, 'n kind, die een wat jou sou volg en toe hy daar

Discuss these SYS Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who wrote the most songs in the band Supertramp?
    A Roger Hodgson & Rick Davies
    B Roger Hodgson
    C Rick Davies
    D John Helliwell

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!