Lyrics.com »

Search results for 'SYS' Page #24

Yee yee! We've found 13,117 lyrics and 4 artists matching SYS.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Sy naam is Jahwe, Hy is die Skepper Heer
Sy naam is Jahwe, die Groote God my Heer
Hy's Jahwe Tzevaot , Hy is Immanuel
Ja Hy is Jahwe die God van
Hy, die een sonder sonde
Bly getrou tot in die dood
Want aan die kruis gee Hy Sy lewe

En soos Sy liggaam aan die kruishout skeur
Skeur die voorhang
Dis die opdrag van God
Dis Sy groot gebod
Om jou naaste lief te hê
Soos jouself

Hy gebruik vir jou en my
Om Sy koningkryk uit te brei
En Hy stuur
Vry, ons is vry
Deur Sy bloed en Sy genade is ons vry
Ons is vry
Van die pyn en smart het Jesus ons bevry
Ons is vry
Deur Sy bloed en Sy genade is
ons maak ons eie soapy
Dis die family blues

My pappa ry ‘n Chevrolet
My sussie wil so graag in ‘n townhouse bly
En my mamma sweet die heeltyd
Sysy
Is sy 'n blouoog rooikop met ‘n stem van goud?
Want ‘n bad girl blondie maak my ook benoud
Watter een sal dit wees
Wat nommer eerste in my hart gaan
Koning?
Wie is die Here?
Wie is die Meester?
What is Sy naam?

Wie is die Koning?
Wie is die Here?
Wie is die Meester?
What is Sy naam?

Sy naam is Jesus
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die hele
steel
Maar Sandra soek net boerseun en wou van Jan niks weet

Basjan gryp toe sy kitaar en begin daar iets speel
Hy trek daar los en begin toe sy
Koning?
Wie is die Here?
Wie is die Meester?
What is Sy naam?

Wie is die Koning?
Wie is die Here?
Wie is die Meester?
What is Sy naam?

Sy naam is Jesus
Rokkies wou sy dra maar niemand kyk daarna
En almal staan verslae vir die rokkies wat sy dra
Oom Jan se naam is Goggabie, Goggabie, Goggabie
Oom
Dit is hy van wie almal altyd praat
As hy sing en kitaar speel op die hoeke van 'n straat
Sy deuntjie is in die strate dag en nag, hy bly geduldig
Hoog in die berge by Ceres
Met oë so blou soos die see
Woon hy alleen in sy huisie
By stiltes wat vrede kan gee

Hy is bevriend met die sonskyn
Sy
die nag

Dis Skurk van Ouds het 'n sak vol goud
Daar begrawe langs die pad
Elke donker aand met die sekelmaan
Kom hy terug en soek sy skat
Kom hy terug
poppie staan nie oppie
Sy lê met haar magie op die sand (Nou sê die manne)

Staan staan staan sê die manne
Staan staan staan sê die manne
Staan poppie
wat God verheerlik as Dawid sy liefde gee

En deur die jare word hy 'n vriend van God
Deur al sy swaarbeuring bly God by hom
In al sy roem en glorie
Wat vat dit van ‘n man om die grond te werk, wat vat dit van ‘n man om sy siel te sterk
Met sy hart op sy mou
Soos die ruk en die rol van die trekker
leef
En die naweek help die bottel hom ‘n rukkie van sy visser lewe vergeet

Ja wat gaan sy kinders weer vanaand eet?
Wat gaan die see hom gee, weer
Hy staan in die stofpad in die Groot Karoo
Sy perd het gevrek en hy kyk diep in my oë

Sy lippe is vol koorsblare, sy vel soos leër
Daar's 'n skid
Elke potjie het sy deksel
Elke liggie het sy huis
Elke ring het 'n gatjie
Al kom jy laat by die huis

Elke Tannie het haar Oomie
Elke jaar het sy
Piering oog se pa het 'n lekker donkiewa
Agter op die wa sit ou piering oog se ma
En voor aan die tou trek ou piering oog se vrou

Sy trek en sy trek
hier's lekker pelle, baie pelle hier
'n Gelag, 'n gejuig, ja nee alles gaan goed en hy sê vir sy pelle na die een moet ek groet
Ek moet more weer werk en
In ‘n tuiste opgeneem, nogtans eensaam en alleen
Aan die vreemdes en die kerk se genade onderwerp
Van die jare se geswoeg is sy liggaam swak en moeg
Daar’s ‘n trein deur die nag van Noupoort af
Gooi sy spooklig deur die maanlig wat die jakkals blaf
Oor die dongas en die gannas en die skadus blaas

Discuss these SYS Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Gotye: "But _____ didn't have to cut me off"
    A we
    B our classmate
    C you
    D she

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!