Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan
Kurt Darren
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n arend O, dan vlieg ek maar vir ewig oor die see O, dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen O dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) (Ek is 'n loslappie) (Loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie) 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: DP, KOBUS VISAGIE
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2278504/Kurt+Darren/Loslappie+-+Ek+Wil+Huistoe+Gaan>.
Discuss the Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In