Lyrics.com »

Search results for 'ek' Page #12

Yee yee! We've found 31,723 lyrics and 1 artist matching ek.

Year:


Filter by gender:

Artists:

  

Lyrics:

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil,
Daar's 'n meisie van die Vrystaat wat in Randburg bly
Met die mooiste, mooiste haartjies wat jy ooit sal kry
Ek was heeltemal verlief toe ek haar
Ek wonder hoe gaan dit met jou en of jy grap en speel vandag?
Ek wonder of jy prentjies teken en op Vrydae vir my wag?
Ek wonder of jy goed op skool
Honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my wil raak
En sê my honey ek's meer werd as money
Want my stertjie, my ore
ai ai ai ai ai ai
Oe ek wens ek was weer daar
Ai ai ai ai ai ai ai
Op my kliptroon in Victoriabaai

Ai ai ai ai ai ai ai
Oe ek wens ek was weer daar
Ai
Ek is verslaaf en ek weet dis op jou
Ek is verslaaf en ek weet dis op jou
Ek’s so verlief, verlief op jou

Ek is verslaaf en ek weet dis op jou
Ek is
Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou

Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val,
Ek sukkel om te slaap
Ek kannie asem haal
So bang dat ek verloor jou
So bang dat ek verloor jou

Jy het my gebreek
En alles om gegooi
Daar's niks wat
Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou voor my sien
In die middel van die nag
In die hitte van die dag
Ek wil dans as ek jou sien

Verder
Ek was my hande draai my rug want nou
Weet ek wat ek was vir jou
Tot my skande het ek jou vertrou
Ek het aan drome vasgehou

Nou hang die waarheid
Woord vir woord slaan ek elke akoord
As ek sit en skryf oor jou mond, jou lyf
En alles van jou laat my wêreld stilstaan
Stilstaan

Jy is 'n
Ek het my altyd verbeel
Dat ek vir ewig kon speel
Dat liefde my nooit
Sou vang nie

Ek was hardkoppig
En jonk
'n Mooi prinses
In 'n tronk
En al die
Mamma dankie vir wie ek is
Dankie vir wat ek nooit sal wees
Daar's baie wat ek graag wou sê
As ek vergeet
Vergewe my

Mamma jy was nog altyd daar
Chiparas vat nou kanse
Ek vat oor daars 'n verskil
Ek bly 'n bul
Maak tannies gil
Ek weet
Ek dink dit's 'n bietjie my beurt
As ek mik glo my
Ek sal
Ek wonder hoeveel keer gaan ek jou nou nog raak loop
Voor jy my tussen almal sal raak sien?
Hul sê jy soek die beste van die beste
My pelle gee my
Hier staan ek nou voor jou, arms gevou
Ongemaklike stilte tussen ons, dit is al lankal verby, maar sê vir my
Is dit ook moeilik om my weer te sien,
Ek voel die trane loop weer oor my wang
Daar's iets in my hart wat my bang maak
Is hierdie net 'n droom wat ek moet vang?
Daar's iets wat my binneste
Oe ek like dit, ek love dit, ek's mal oor jou
Jy doen al die dinge waarvan ek hou
Jou heupe, jou lippe, jou sexy vrou
Wys my jou liefde ek en wys vir
check check check check check, check
Hier kom sy, berserk bra check dit uit ou

Ek sien hoe almal staar ek sien hoe almal kyk jy laat daai jeans, jy laat
(Ek bly die don, ek bly die don, ek bly die)
(Ek bly die don)
(Ek bly die don)

Wat gaan ek, doen wat niemand anders kan (Ek is die don)
Elke dag,
Kan dit nie glo nie
Daar's niks meer oor nie
Nou weet ek liefde's blind
Jy was my hart se punt

Ek weet ek moet gaan
Kan nie laat gaan nie
Maar nou
Wow
Wow
En ek sê wow

Nou sit ek hier ons het pas baklei
Maar ek soek jou steeds langsaan my
Vanaand o vanaand

Ek soek geen ander dis net jy
Jy weet
Druk my ore toe, doof die wêreld uit ek is moeg gefake
Bring vir my goeie vibes, goeie mense, net goeie tyd
Voel hoe klop dit deur my are
Dit hou my
alleen weggegooi
Deur ‘n stukkende wêreld woes leeg verwerp
Kom soek ek weer genade genoeg vir my
By die voet van die kruis kniel ek neer

Ek sal nie

Discuss these ek Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "Hey, teacher! _____________".
    A Don't be hard like stone!
    B Leave them kids alone!
    C Eat some more melon!
    D Leave those kids alone!

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!