Lyrics.com »

Search results for 'liefling'

Yee yee! We've found 227 lyrics matching liefling.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

altyd, altyd die oop een om met my
En jy was altyd, altyd daar vir my

My liefling, noem iemand anders jou nou liefling
Ekke voel vanaand is my laaste aand
sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy’s wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?

Die President sou op CNN
Sy goedtjies pak en huis toe gaan
De Wet
‘n loop dop voor ek ry
Ekke sien ons gaan nie einde kry

Maar dinge kan tog vinnig so verkeerd loop
My liefling
As ek jou bel met ‘n loopdop voor ‘n
Daar was ń dag toe ek wakker word
Met geen gevoel van jou
Wat ń leë oggend sonder jou
Liefling
Ek verlang na jou, my liefling
Ek verlang na jou, my
Want alleen is nooit regtig alleen as die een wat jy liefhet
Reg voor jou staan
Want liefde is pyn en die liefde maak seer
So liefling laai jou geweer
Gentleman sou huis toe gaan
Die pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De
Liefling kom terug na my

Ag liefling ek wag, ek wag elke dag
Verlange maak seer wanneer sien ek jou weer?
Dink jy soms aan my of is alles verby?
Ek
Jansenville, die ander dorpe is daar

Ja liefling, jy, jy, jy, jy, jy
Jy doen dit vir my
Ja liefling, jy, jy, jy, jy, jy
Jy doen dit vir my

Ons dans deur die
(Jy is my liefling en ek is so bly)
(Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my)
(Daar by jou woning sien ek weer die lug)
(En ek weet jy, my
is my laaste rondte
My liefling ek vou
Hier is my kombinasie
My arms is vrot

Ek weet as ek val
Kom jy nooit weer terug nie, ek
Ek weet ek sal

Koes,
vir een te sê
Liefling hoor jy, kom na my toe
Liefling hoor jy, kom na my toe

Kom na my toe wanneer jy 'n ware vriend wil hê
Of as jy voel jy wil 'n
vir een te sê
Liefling hoor jy, kom na my toe
Liefling hoor jy, kom na my toe

Kom na my toe wanneer jy 'n ware vriend wil hê
Of as jy voel jy wil 'n
vir Een te sê
Liefling hoor jy
Kom na My toe
Liefling hoor jy
Kom na My toe

Kom na My toe wanneer jy 'n ware Vriend wil hê
Of as jy voel jy wil 'n
en ek wil nou vir jou sê

My liefling jy is my hele lewe
My liefling my hart behoort aan jou vir ewig
Wat kan ek doen om vir jou te sê
Dat ek jou lief
gee
Dan moet jy meer as soene gee
Jy moet presies doen wat jy voel
Voordat jou liefdesvlam verkoel

En ek sê liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op
dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen

En ek sê Sproetjies (Sproetjies)
Liefling (Liefling)
Daar's 'n reënboog in jou
Jy is my liefling
En ek is so bly
Hierdie tyd is verby
En jy wag nou vir my
Daar by jou woning
Sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is
aan ons twee

Jy kyk na my en jy vat my hand
My jong hart voel hoe die liefde brand
Liefling liefling laat my by jou rus
Tot dit oggend is

My hart raak
liefling by die see
Jy is my liefling by die see

Laai vir my ‘n pakkie af daar by 48 Katjiestraat
En bel gerus na middernag as jy bang is en met my wil
Mag ek bietjie vroeêr by jou kom lê en mag ons deur die nag maar wakker lê
En bietjie opvang waar ek jou nou die dag verloor het
Liefling ek het
Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling, kan ons nie maar vergeet en
Jy is my liefling en ek is so bly
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is
wees?
Dit vra ek jou nou

Ek soek na jou liefling
Orals waar ek gaan
Ek soek na jou liefling
Ver oor die oseaan

Ek soek na jou liefling
Sal jy ooit
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en

Discuss these liefling Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is the name of The Beatles’ first album?
    A Help!
    B Please Please Me
    C The Beatles
    D Abbey Road

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!