My Liefling
Armand Hofmeyr
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Sag klop my hart so bietie onmoontlik om met jou te praat Want jy kyk die heeltyd weg ja wat moet ek sê jy luister nie eers na my nie Maar jy was altyd, altyd die oop een om met my En jy was altyd, altyd daar vir my My liefling, noem iemand anders jou nou liefling Ekke voel vanaand is my laaste aand saam met jou My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie Swaar is die lig, die donkerte vat my weg as ek vir jou vlug Jy steek ook alles weg ja wat sal nog oorbly as ek al die vure blus En jy sê altyd, altyd alles vir my (Vir my) En jy sê altyd jy is lief vir my My liefling, noem iemand anders jou nou liefling Ekke voel vanaand is my laaste aand saam met jou My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie Die eerste dag wat ons ontmoet het Was ek al wat jy gesoek het My liefling, noem iemand anders jou nou liefling Is die my laaste aand vanaand wat ek jou kan vashou My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling (My liefling) Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie (My liefling) Noem iemand anders jou nou liefling Ekke voel vanaand is my laaste aand saam met jou (Saam met jou) My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"My Liefling Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7699264/Armand+Hofmeyr/My+Liefling>.
Discuss the My Liefling Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In