Lyrics.com »

Search results for 'antwoorde'

Yee yee! We've found 95 lyrics matching antwoorde.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

nie
Jou hart vra vir antwoorde wat ek nie het nie
Maar ek weet ons is tweedehandse engele
Jou hart vra vir antwoorde wat ek nie het nie
Maar ek weet ons
Fluister die waarheid dis in my gemoed
Die antwoorde bly in die stilte die stilte in my

Gee my die see in sy rustige wag
Gee my die maan soos hy hang in die
alles kan verstaan
Ons leef van genade
Al die vrae wat my pla het ek reeds begrawe
En al my antwoorde kry ek by jou

Soos gister onthou sy toe hy haar vra
Maar die vrae bly net vrae
Die antwoorde leeg
En ek wik en weeg
Oor hoe ons die gaan doen
Ooh ooh ooh
En ek wil net weet
Hoe ons die gaan doen

Is dit
vat jou hand dit voel so goed, ek wonder hoe jy voel

En ons wag
In die nag
Soek antwoorde en kry meer vrae, dis belaglik want ons deel mekaar se vrese
gewig
Want
Ek soek na antwoorde in die spieël se oë

Die skadu's maak hul eie stories
Hulle fluister in die koel briesies
Terwyl die maanlig dans op die
antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting
U Woorde bring hoop
U Woorde bring antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting
U Woorde
antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting
U Woorde bring hoop
U Woorde bring antwoorde
U Woorde leef in my

U Woorde bring verligting
U Woorde
gange
Ek lag maar my lag is ‘n lag met ‘n traan

Drome van gister waai soos tolbos in die wind
Sirkel en draai sonder om antwoorde te vind
Drome van
drink by fonteine, en
Hy wat honger het sal nooit weer vra nie
En dié wat hartseer is sal troos kan vind in U arms, en soeke van my siel
Sal antwoorde nie
verskonings
Al het ek al die antwoorde, al het ek al die kennis
Sonder liefde weet ek ek's niks

Verstaan jy my ek wil aan beweeg
Verstaan jy my ek weet ons kan
en nooit vir hulp gevra

Jy is nie meer alleen, vertrou my om jou las te dra
En saam sal ons antwoorde kry op al jou vrae
Jy's nie meer alleen, almal
my vas)
Trek my nader as jy fluister
En ek sal heeltyd na jou luister

Ek sal doen wat jy my vra (Oe vat my vas)
Al die antwoorde is ja (Oe vat my vas)
Hy vir ons die prys betaal
En daarom nooi Hy almal van ons uit

Soek jy antwoorde vir 'n duisend vrae, kom soek dit hier by die kruis
Soek jy nuwe hoop
vas)
Trek my nader as jy fluister
En ek sal heeltyd na jou luister

Ek sal doen wat jy my vra (Oe vat my vas)
Al die antwoorde is ja (Oe vat my vas)
Vat
antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê
Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan
Sonder woorde?

Ek ken nie
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek vra

Want vandag is die môre waaroor gister bekommer, elke uur word die dromers al stommer en stommer
Die minute
verwyt lê
Sal die wonder van wat as my wakker hou?
Maar as, as is verbrande hout

Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry
Is vrae sonder antwoorde
vriend wil wees nie

Nogtans sal ek in my Here jubel
Sal ek juig in God my Redder
Selfs in my donkerste nag as die antwoorde my ontwyk
Sal ek juig
Sal ek
nuwe begin

Net hier by my
Sal jy al jou antwoorde kry
Net hier by my
Sal jy rus en vrede kry

Ek sal jou altyd naby aan my hou
Ek sê vir jou
Jy weet
mense soek antwoorde
Ek dink sekere vrae se antwoorde het soms niks met ons te doen nie al voel ons verdien dit
My pa was ’n stil man
En hoe stiller die
miskien was daar antwoorde
Miskien het ons net verby gery en miskien was daar eenvoud elders
En miskien
Het ons alles
Klaar gekry

Kom ons soek weer in die
Ek dink terug na my kinderdae
Kry ek antwoorde op al my vrae
Vir al wat ek gehad het as 'n kind
Met trane het ek antwoorde gevind

Die ouderdom
my hart se punt (Hart se punt)
Soete drome droom jou antwoorde sal jy vind
Soete drome droom my hart se punt, al jou drome vrylik in die wind
Wil ek

Discuss these antwoorde Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who sang the 1965 James Bond theme, Thunderball?
    A Elton John
    B Van Morrison
    C Tom Jones
    D Andy Williams

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!