As
Neil Somers
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
As ek elke hart bekoor het, as ek alles dalk verloor het Sal ek steeds kan sê dit was die moeite werd Sal ek vrede in my hart hê, in my bed sonder verwyt lê Sal die wonder van wat as my wakker hou? Maar as, as is verbrande hout Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry Is vrae sonder antwoorde, alles in as Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry Is ‘n lied sonder akkoorde, alles in as As ek met jou kon praat en iets by jou kon laat Sou ek sê dat dit wat was, is alles as Dat al wat tel is nou die toekoms wat jy bou Sal bepaal of jy vergeet van al die as Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry Is vrae sonder antwoorde, alles in as Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry Is ‘n lied sonder akkoorde, alles in as Ek het lankal geleer Die pad van spuit maak seer Maar daar's lesse te leer as jy val probeer jy weer En dis alles ‘n legkaart van as Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry Is vrae sonder antwoorde, alles in as Want as is klaar verby en wat jy daar sal kry Is ‘n lied sonder akoorde, alles in as Is ‘n lied sonder akoorde, alles in as Is ‘n lied sonder akoorde, alles in as
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"As Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 16 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7216318/Neil+Somers/As>.
Discuss the As Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In