Lyrics.com »

Search results for 'Bokkie'

Yee yee! We've found 189 lyrics matching Bokkie.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Bokkie wil jy met my dans vanaand
Bokkie kom wag 'n kans vanaand
Bokkie wil jy met my dans, dans, dans, o sê net ja of nee
Maar sal jy antwoord gee,
Bokkie wil jy met my dans vanaand?
Bokkie, kom waag 'n kans vanaand
Bokkie, wil jy met my dans, dans, dans?
O, sê net ja of nee, maar sal jy my
Bokkie wil jy met my dans vanaand?
Bokkie kom waag ‘n kans vanaand
Bokkie wil jy met my dans, dans, dans?
Sê net ja of nee, ek sal die antwoord gee o
dan saak
As jy my hart kom raak?

Want Bokkie waar is jy?
Bokkie wil jy bly?
Bokkie wil jy my met jou liefde kom bevry?

Bokkie waar is jy?
O Bokkie wil
stywe jeans en hulle lipstiek aan

By die watergat sit en brag oor die bokkies
Wat hy vanaand weer plat gaan trek

Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie
'n Man is 'n man en hy sal een bly
Hy sal 'n kans vat as hy een kry
Ek is ook een maar glo vir my
Jy bly die bokkie vir my

Jy bly die bokkie vir my
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, vanaand wil ek bly
Bokkie, vanaand is ek joune
Bokkie, jy kan my maar kry

Vanoggend het ek opgestaan en gewonder
Ek het 'n bokkie wat lekker kan sing en lekker kan vry en lekker kan kos maak
Ek het 'n bokkie wat lekker kan jol, sy's die meisie net vir my
O ek
Ek koop 'n tjokkie vir my bokkie
Want ek's lief vir haar
Ek koop 'n tjokkie vir my bokkie
Ek het my geld gespaar

Ek koop 'n tjokkie vir my bokkie
ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer om jou hart te keer?
Dat jy ‘n ander bokkie in jou arms hou

Toe jy my naam vergeet moes ek tog maar
bokkie skoffel styf teen my, ons maak so in die bosveld kontrei

Deurdruk dag toe
Bokkie ek is so lief vir jou, o bokkie ek is so lief vir jou
Bokkie ek is
ritme in my dans
Jy’s my gin en t my tshirt en my jeans jy’s my blink Stefaans
Gaan ons die horison inry gaan jy vir altyd by my bly?
Bokkie bokkie jy’s
(Bokkie bekkie, baby)
(Bokkie bekkie, baby)

Onthou jy nog vakansies oppie plaas
Van kiskar ry en raas
En skelm deurnag praat

Jou pa se kar se
My bokkie't my gelos toe ek wei in die bos
Sy kyk net ek staan so met Sarie
En vra toe vir Sarie, maar Sarie sê dis'ie waar nie
En sy sê toe ek vry
Hallo bokkie
Ek het laas nag van jou gedroom
Hallo bokkie
Ek gaan vanaand weer van jou droom

Die Maandag daarna sien ek jou weer
Dié slag het dit op 'n
die antwoord (Ken al die antwoord)
Jy weet dat my hart net aan jou behoort (Net aan jou behoort)
Jy weet mos bokkie (Jy weet mos bokkie)
Ek sal'ie
Jaloers bokkie, jaloers bokkie
Swaar sal jy kry, ek sê jou, swaar sal jy kry
Soos daardie die geel baadjie jou ry

Jaloers bokkie, jaloers bokkie
Maar ek sê, bokkie, ag, hoekom kan ons dit nie net los nie?
Ja, wat het my besiel, om jou hart so te verniel?
O, maar ek sê, bokkie, ag, hoekom kan
ry, maar die karre ry net verby
Dit lyk vir my ek gaan hier agterbly, kom ek nooit in Springbok uit

Ek is op pad na my bokkie van Springbok
Sy wag
briefie, sy skryf sy't hom nie lief nie
Dis net met my wat sy vanaand wil dans

Vat my bokkie vat my vas (Oe vat my vas)
Vat my hemp en vat my das (Oe vat my
briefie, sy skryf sy't hom nie lief nie, dis net met my wat sy vanaand wil dans

Vat my bokkie vat my vas (Oe vat my vas)
Vat my hemp en vat my das (Oe vat
Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Oe, ek wil huis toe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oe, ek

Discuss these Bokkie Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is the theme song to the movie: Casper?
    A Jordan Hill - Remember Me This Way
    B Ray Parker Jr. - Ghostbusters
    C Phil Collins - Against All Odds
    D Survivor - Eye of the Tiger

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!