Egskeiding!
Die Skynmaagde
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
My ding, my ding, my egskeiding Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing Want 'n liedjie is goedkoper as 'n dagvaardiging Ek kry die slim kind, jy kry die ander kind Ek kry die vier-by-vier, jy kry die kar sonder stuurwiel Oooe, gemeenskap van goedere Is so outyds, ek sê hu-u-u-u-u-u-u My ding, my ding, my egskeiding Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing Want 'n liedjie is goedkoper as 'n dagvaardiging Dis nie jy nie, Alta-Marie Ek verruil jou bloot vir poli-amorie Ek soek nog kandidate Jy kan aansoek doen as ons klaar gepraat is Oooe, hoekom wil jy nou hieroor baklei Oooe, asseblief, my baby, werk saam vir my My ding, my ding, my egskeiding Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing Want 'n liedjie is goedkoper as 'n dagvaardiging Nou's dit finaal, die hof het dit so bepaal Ek sal môre my laaste goedjies kom haal Nie eens die mat nie, nie eens die kat nie Net 'n beker wat lees "Wêreld se beste pa" Dan terug na my woonstel, my nul-slaapkamerwoonstel Ver van jou en die beskermingsbevel My ding, my ding, my egskeiding Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing My liedjie was toe duurder as 'n dagvaardiging Ja my liedjie was toe duurder as 'n dagvaardiging Ja my liedjie was toe duurder as 'n dagvaardiging
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Egskeiding! Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 20 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8644027/Die+Skynmaagde/Egskeiding%21>.
Discuss the Egskeiding! Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In