Egskeiding!

Die Skynmaagde

0 fans

Die Skynmaagde


3:30
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

My ding, my ding, my egskeiding
Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring
Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing
Want 'n liedjie is goedkoper as 'n dagvaardiging

Ek kry die slim kind, jy kry die ander kind
Ek kry die vier-by-vier, jy kry die kar sonder stuurwiel
Oooe, gemeenskap van goedere
Is so outyds, ek sê hu-u-u-u-u-u-u

My ding, my ding, my egskeiding
Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring
Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing
Want 'n liedjie is goedkoper as 'n dagvaardiging

Dis nie jy nie, Alta-Marie
Ek verruil jou bloot vir poli-amorie
Ek soek nog kandidate
Jy kan aansoek doen as ons klaar gepraat is
Oooe, hoekom wil jy nou hieroor baklei
Oooe, asseblief, my baby, werk saam vir my

My ding, my ding, my egskeiding
Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring
Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing
Want 'n liedjie is goedkoper as 'n dagvaardiging

Nou's dit finaal, die hof het dit so bepaal
Ek sal môre my laaste goedjies kom haal
Nie eens die mat nie, nie eens die kat nie
Net 'n beker wat lees "Wêreld se beste pa"
Dan terug na my woonstel, my nul-slaapkamerwoonstel
Ver van jou en die beskermingsbevel

My ding, my ding, my egskeiding
Ek het jou tien jaar gelede verras met 'n ring
Maar nou's dit verby, ja hoor wat ek sing
My liedjie was toe duurder as 'n dagvaardiging
Ja my liedjie was toe duurder as 'n dagvaardiging
Ja my liedjie was toe duurder as 'n dagvaardiging

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Henry Cloete, Wilken Calitz

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Egskeiding! Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Egskeiding! Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 15 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8644027/Die+Skynmaagde/Egskeiding%21>.

    Missing lyrics by Die Skynmaagde?

    Know any other songs by Die Skynmaagde? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which famous rapper is going ‘sicko-mode’?
    A Travis scott
    B Drake
    C Kanye west
    D Quavo

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Die Skynmaagde tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!