Die kruispad
Mr. Cat & The Jackal, Jack Parow
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Dit was 'n donker aand, die Maan was skerp die mis het dik gehang om die draak se berg In stap 'n man met 'n lang swart jas, in sy hand 'n swart leer tas Hy't gesit by die counter, haal 'n hout pyp uit, bestel 'n bottel whisky en 'n glas vol ys Daar op die stoel het die aand begin, die man met die jas het die donker gebring Die krekels op sy vel deur 'n hoed bedek al die jare wat verby is oor sy vel gestrek Die vuur in sy oë brand die skadus oop, hy't sy siel aan die duiwel by die kruispad verkoop Sweef oor die vloere en die grondpad uit, opsoek na die kontrak wat sy lot besluit Spyt oor die keuses maar vir geeneen bang oppad terug na die kruispad om die duiwel te vang Die donker byt aan sy hande soos die slang se tong Hy't homself in die donker en die mis vermol Vanaand gaan die duiwel op die grondpad rus, die man met die jas gaan sy brand kom blus Hy rol nader, tot hy by die kruispad staan die haat en die anger het hom toe geslaan Hy sit die tas in die stof en maak die klespis los in die mis en die koue gaan hy homsself verlos 'n Skady rol nader en die koue verdwyn die hitte klop in sy bors en die swart verskyn Swart soos die donker en die swartste nag die duiwel in die kruispad het vir die man gewag Ek's hier vir my siel het die man gesê, ek's hier vanaand om my byl neer te lê Ek's klaar met die kontrak, ek's klaar beheer vanaand sal ek die donker uit my hart verskeer Die duiwel kom nader, die man raak benoud selfs deur die hitte raak die man yskoud Die duiwel sit sy hand om die man se bors en die swart gif begin deur sy lyf te course Dis te laat vir terug draai jy't jou bloed gegee, jy't klaar met jou hand oor jou lot gesmeer Jy't klaar die vrygte van genot geproe en nou gaan ek jou siel uit die vuur vervoer Hy sak op sy knieë sy lewe flits verby gerky wat hy wil hê nou's sy kans verby Die vuur in sy oë brand die skadus oop, (Sy siel aan die duiwel by die kruispad verkoop)
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: GERRARD BESSELSEN, JACQUES DU PLESSIS, PIERRE ARNOLD THERON, ZANDER TYLER, JOHAN VISSE
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Die kruispad Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 2 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8345439/Jack+Parow/Die+kruispad>.
Discuss the Die kruispad Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In