Die kruispad

Mr. Cat & The Jackal, Jack Parow

0 fans

Jack Parow

Zander Tyler (born February 22, 1982), better known under his stage name Jack Parow, is a South African rapper. Collaborations with other South African artists include Die Heuwels Fantasties, Die Antwoord and Francois Van Coke. more »


3:00
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Dit was 'n donker aand, die Maan was skerp die mis het dik gehang om die draak se berg
In stap 'n man met 'n lang swart jas, in sy hand 'n swart leer tas

Hy't gesit by die counter, haal 'n hout pyp uit, bestel 'n bottel whisky en 'n glas vol ys
Daar op die stoel het die aand begin, die man met die jas het die donker gebring

Die krekels op sy vel deur 'n hoed bedek al die jare wat verby is oor sy vel gestrek
Die vuur in sy oë brand die skadus oop, hy't sy siel aan die duiwel by die kruispad verkoop

Sweef oor die vloere en die grondpad uit, opsoek na die kontrak wat sy lot besluit
Spyt oor die keuses maar vir geeneen bang oppad terug na die kruispad om die duiwel te vang

Die donker byt aan sy hande soos die slang se tong
Hy't homself in die donker en die mis vermol
Vanaand gaan die duiwel op die grondpad rus, die man met die jas gaan sy brand kom blus

Hy rol nader, tot hy by die kruispad staan die haat en die anger het hom toe geslaan
Hy sit die tas in die stof en maak die klespis los in die mis en die koue gaan hy homsself verlos

'n Skady rol nader en die koue verdwyn die hitte klop in sy bors en die swart verskyn
Swart soos die donker en die swartste nag die duiwel in die kruispad het vir die man gewag

Ek's hier vir my siel het die man gesê, ek's hier vanaand om my byl neer te lê
Ek's klaar met die kontrak, ek's klaar beheer vanaand sal ek die donker uit my hart verskeer

Die duiwel kom nader, die man raak benoud selfs deur die hitte raak die man yskoud
Die duiwel sit sy hand om die man se bors en die swart gif begin deur sy lyf te course

Dis te laat vir terug draai jy't jou bloed gegee, jy't klaar met jou hand oor jou lot gesmeer
Jy't klaar die vrygte van genot geproe en nou gaan ek jou siel uit die vuur vervoer

Hy sak op sy knieë sy lewe flits verby gerky wat hy wil hê nou's sy kans verby
Die vuur in sy oë brand die skadus oop, (Sy siel aan die duiwel by die kruispad verkoop)

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: GERRARD BESSELSEN, JACQUES DU PLESSIS, PIERRE ARNOLD THERON, ZANDER TYLER, JOHAN VISSE

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Die kruispad Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Die kruispad Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 19 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8345439/Jack+Parow/Die+kruispad>.

    Missing lyrics by Jack Parow?

    Know any other songs by Jack Parow? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who sang "Oh, Pretty Woman"?
    A Tom Jones
    B Roy Orbison
    C Elvis
    D Glen Campbell

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Jack Parow tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!