Bystander
Siener
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
STAAN OP VEG SAAM STAAN OP VEG SAAM! Elke dag 'n nuwe seer Nog 'n vrees wat ek nie kan beheer Ek sit en dink Wanneer gaan dinge draai En of ek dit kan keer Keer teen die verloor van waardes Keer om op te hou sien wat waar is As ek net kan fokus intern En sien tot wat ek in staat is Sterker as wat jy dink Sterker as die media Se negatiewe opskrif Die vloed van donker Die vloed verdrink ons hoop 'N Jong nasie vol komplikasie Geen werk geen droom net sloot Ek is gatvol vir al die pyn Om te sien hoe ons toekoms verdwyn As jy kies om te bly Staan op vir wie jy is Hou jou waardes naby Ons soek nie vergifnis Ek weet ek wil dit ook kan verdien Maar my hart wil uit my bors uit breuk My siel sê bly maar my kop sê nee Die stryd van totsiens of 'n land van seer My newsfeed wys net al die pyn Ek is niemand se bystander nie Mense se lippe verklaar net al die stryd Ek is niemand se bystander nie Ek is niemand se bystander nie Ek is niemand se bystander nie Ek weet ek wil dit ook kan verdien Maar my hart wil uit my bors uit breuk My siel sê bly maar my kop sê nee Die stryd van totsiens of 'n land van seer Die land gaan agteruit Ons almal kan dit sien Dis iets wat niemand van ons verdien Maar die keuse bly staan By jou as mens Gaan jy opstaan en veg Vir jou mensereg
Struggling with Bystander? Become a better singer in 30 days with these videos!
Written by: Jaendre Dreyer, Stuart Jacobs
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Bystander Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4677676/Siener/Bystander>.
Discuss the Bystander Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In