Song parody of
Bystander
by Siener
Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Bystander song by Siener.
Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!
STAAN OP
VEG SAAM
STAAN OP
VEG SAAM!
Elke dag 'n nuwe seer
Nog 'n vrees wat ek nie kan beheer
Ek sit en dink
Wanneer gaan dinge draai
En of ek dit kan keer
Keer teen die verloor van waardes
Keer om op te hou sien wat waar is
As ek net kan fokus intern
En sien tot wat ek in staat is
Sterker as wat jy dink
Sterker as die media
Se negatiewe opskrif
Die vloed van donker
Die vloed verdrink ons hoop
'N Jong nasie vol komplikasie
Geen werk geen droom net sloot
Ek is gatvol vir al die pyn
Om te sien hoe ons toekoms verdwyn
As jy kies om te bly
Staan op vir wie jy is
Hou jou waardes naby
Ons soek nie vergifnis
Ek weet ek wil dit ook kan verdien
Maar my hart wil uit my bors uit breuk
My siel sê bly maar my kop sê nee
Die stryd van totsiens of 'n land van seer
My newsfeed wys net al die pyn
Ek is niemand se bystander nie
Mense se lippe verklaar net al die stryd
Ek is niemand se bystander nie
Ek is niemand se bystander nie
Ek is niemand se bystander nie
Ek weet ek wil dit ook kan verdien
Maar my hart wil uit my bors uit breuk
My siel sê bly maar my kop sê nee
Die stryd van totsiens of 'n land van seer
Die land gaan agteruit
Ons almal kan dit sien
Dis iets wat niemand van ons verdien
Maar die keuse bly staan
By jou as mens
Gaan jy opstaan en veg
Vir jou mensereg
STAAN OP
VEG SAAM
STAAN OP
VEG SAAM!
Elke dag 'n nuwe seer
Nog 'n vrees wat ek nie kan beheer
Ek sit en dink
Wanneer gaan dinge draai
En of ek dit kan keer
Keer teen die verloor van waardes
Keer om op te hou sien wat waar is
As ek net kan fokus intern
En sien tot wat ek in staat is
Sterker as wat jy dink
Sterker as die media
Se negatiewe opskrif
Die vloed van donker
Die vloed verdrink ons hoop
'N Jong nasie vol komplikasie
Geen werk geen droom net sloot
Ek is gatvol vir al die pyn
Om te sien hoe ons toekoms verdwyn
As jy kies om te bly
Staan op vir wie jy is
Hou jou waardes naby
Ons soek nie vergifnis
Ek weet ek wil dit ook kan verdien
Maar my hart wil uit my bors uit breuk
My siel sê bly maar my kop sê nee
Die stryd van totsiens of 'n land van seer
My newsfeed wys net al die pyn
Ek is niemand se bystander nie
Mense se lippe verklaar net al die stryd
Ek is niemand se bystander nie
Ek is niemand se bystander nie
Ek is niemand se bystander nie
Ek weet ek wil dit ook kan verdien
Maar my hart wil uit my bors uit breuk
My siel sê bly maar my kop sê nee
Die stryd van totsiens of 'n land van seer
Die land gaan agteruit
Ons almal kan dit sien
Dis iets wat niemand van ons verdien
Maar die keuse bly staan
By jou as mens
Gaan jy opstaan en veg
Vir jou mensereg