Stories en stories

Dans Dans Lisa

0 fans

Dans Dans Lisa


3:07
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Ekke wonder
Wat die einde
Vir my inhou
Ek sal aanhou
Om 'n beter
Weergawe van
My te vees
Om jou te wys
Dat ekke probeer elke dag net meer
Dat ekke probeer elke dag net meer

Daar's nie tyd vir tyd moers nie
Ekke los my hart in hierdie koor
Die waarheid maak net seer as jy dit
Glo my nou as ek sê ek is jammer

Ek wens ek kan
(Nog 'n kans vat)
Om jou te wys
(Ek's nie 'n lafhart)
Die onbekende
(Irriteer my)
Ek probeer my
(Hart vir jou kry)
Dis so moeilik
(Om op te gee)
Dis so maklik
(Om op te gee)
Ekke weier
(Om op te gee)
Sal jy weier
(Om op te gee)

Ekke probeer elke dag net meer
Ekke probeer elke dag net meer

Daar's nie tyd vir tyd moers nie
Ekke los my hart in hierdie koor
Die waarheid maak net seer as jy dit
Glo my nou as ek sê ek is jammer

Daar's nie tyd vir tyd moers nie
Ekke los my hart in hierdie koor
Die waarheid maak net seer as jy dit
Glo my nou as ek sê ek is jammer

Daar's nie tyd vir tyd moers nie
Ek los my hart in hierdie koor
Die waarheid maak net seer as jy dit
Glo my nou as ek sê ek is jammer

Daar's nie tyd vir tyd moers nie
Ek los my hart in hierdie koor
Die waarheid maak net seer as jy dit
Glo my nou as ek sê ek is jammer

Ek sê ek's jammer
Ek sê ek's jammer
Ek sê ek's jammer
Ek sê ek's jammer

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Stories en stories Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Stories en stories Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2774079/Dans+Dans+Lisa/Stories+en+stories>.

    Missing lyrics by Dans Dans Lisa?

    Know any other songs by Dans Dans Lisa? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Stories en stories

    494
    6     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who sang "Oh, Pretty Woman"?
    A Glen Campbell
    B Elvis
    C Roy Orbison
    D Tom Jones

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Dans Dans Lisa tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!