Song parody of

Stories en stories

by Dans Dans Lisa

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Stories en stories song by Dans Dans Lisa.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Ekke wonder Wat die einde Vir my inhou Ek sal aanhou Om 'n beter Weergawe van My te vees Om jou te wys Dat ekke probeer elke dag net meer Dat ekke probeer elke dag net meer Daar's nie tyd vir tyd moers nie Ekke los my hart in hierdie koor Die waarheid maak net seer as jy dit Glo my nou as ek sê ek is jammer Ek wens ek kan (Nog 'n kans vat) Om jou te wys (Ek's nie 'n lafhart) Die onbekende (Irriteer my) Ek probeer my (Hart vir jou kry) Dis so moeilik (Om op te gee) Dis so maklik (Om op te gee) Ekke weier (Om op te gee) Sal jy weier (Om op te gee) Ekke probeer elke dag net meer Ekke probeer elke dag net meer Daar's nie tyd vir tyd moers nie Ekke los my hart in hierdie koor Die waarheid maak net seer as jy dit Glo my nou as ek sê ek is jammer Daar's nie tyd vir tyd moers nie Ekke los my hart in hierdie koor Die waarheid maak net seer as jy dit Glo my nou as ek sê ek is jammer Daar's nie tyd vir tyd moers nie Ek los my hart in hierdie koor Die waarheid maak net seer as jy dit Glo my nou as ek sê ek is jammer Daar's nie tyd vir tyd moers nie Ek los my hart in hierdie koor Die waarheid maak net seer as jy dit Glo my nou as ek sê ek is jammer Ek sê ek's jammer Ek sê ek's jammer Ek sê ek's jammer Ek sê ek's jammer

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Watch the song video

Stories en stories

494
6     0

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
Where did the band Lynyrd Skynyrd originate?
A Florida
B Georgia
C Alabama
D Texas

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Dans Dans Lisa tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io