Lyrics.com »

Search results for 'regeer'

Yee yee! We've found 250 lyrics matching regeer.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

U alleen regeer
U alleen regeer
U is die blink môrester
Die soet roos van Saron
U alleen regeer

U alleen regeer
U alleen regeer
U is die blink
U is die waarheid
En ek weet
U is die een wat oor land en see regeer

En ek is U kind
Ek weet U ken my hart
U is in elke asem wat ek vat

Jesus U
U is die waarheid
En ek weet
U is die een wat oor land en see regeer

En ek is U kind
Ek weet U ken my hart
U is in elke asem wat ek vat

Jesus U
want U regeer
U regeer

Miljoene in gereedheid staan die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon

Daar is mag in Sy Woord,
U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer
U regeer

Miljoene in gereedheid
Staan die engele om Sy troon
Jesus
Koning Jesus
Ons nader tot U troon

Met vrymoedigheid
Deur genade
Nader ons tot U troon

Ons aanbid U Heer
U is Koning U regeer
Ons aanbid U
die lof want U regeer
U regeer

Miljoene in gereedheid is die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon

Daar is mag in Sy
Heer, my toevlug bly

Want U alleen (Want U alleen)
Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer)
Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam)
U regeer	 (U regeer
Elke ster ken Sy naam
Elke engel verstaan
Dat Jesus regeer

Elke knieg sal voor Hom buig
Elke tong sal belei
Dat Jesus regeer

Deur al die eeue
Die
En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U is die eer
En die lof want U regeer

En aan U is die mag
En die heerlikheid en krag
En aan U
blou lug
Onthou ek Sy belofte Hy’t gesê Hy kom weer terug

Jesus kom ja Hy kom weer
En saam met Hom wil ek regeer
In elke nasie volk en taal kom Hy Sy
Ek sien in my gees die Glorie en die Almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer
Hy't belowe aan die einde op die
Al die lof, al die eer, al die dank gaan aan Hom
Hy regeer en eendag kom Hy weer
Hy's ons Vader Hy's ons Koning Hy's die Eerste en die Laaste Hy kom
Heer, dis U wat regeer

Als wat ek het
En als wat ek is
Ek weet dis genade uit U hand
Waarvoor ek dankbaar is

Saam met U engele
Wil ek voor U staan
Wil
Grote God aan U die eer
Heerlik is waar U regeer
Hemels is U majesteit
Heilig U geregtigheid

U wat regeer
Ons buig nou voor U neer
U wat regeer
Ons
want U regeer

U is Heilig
U is Almagtig

Miljoene in gereedheid
Staan die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad
En die weelde van Sy kroon

Daar is
Lig jou stem op tot Sy eer
Lig jou hande want Hy regeer
Sien die lig en sing vir Hom
Hallelujah sing ons tot ons Koning kom

Hy't ons lewens vry
wat in Majesteit regeer

Wie maak die storm in die mens se hart weer stil?
Wie gee die vrede waar die dood verwoesting bring?
Wie hou my lewe in die
Waardig U is Waardig
U is Heer U regeer U is Waardig
Waardig U is Waardig
U regeer U is Heer ons loof U Naam

Heilig U is Heilig
U regeer U is Heer U
Jesus is die Here en Hy sorg vir ons
Jesus is die Here wat regeer
Jesus is die Koning en Hy's lief vir ons
Jesus is ons Here wat regeer

Wie sal ons
Waardig, U is Waardig
U is Heer, U regeer, U is Waardig
Waardig, U is Waardig
U regeer, U is Heer, ons loof U naam

Heilig, U is Heilig
U regeer, U
want U regeer

U is Heilig
U is Almagtig

Miljoene in gereedheid
Staan die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad
En die weelde van Sy kroon

Daar is
stil word

Al slaan die golwe en die branders breek
Al woed die wind en dreig die vrees
Glo ek U regeer
Glo ek U is Heer in die middel van die storm

In
U is die lig wat skyn
In hierdie donker tyd
U is die woord wat bly
Al sou ook als verdwyn

U alleen wat tot in alle ewigheid regeer
Kom heers in my

Discuss these regeer Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Our awesome collection of

    Promoted Songs

    »

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is Camila Cabello's actual first name?
    A Karla
    B Camila
    C Rosa
    D Maria

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!