Lyrics.com »

Search results for 'liefhe'

Yee yee! We've found 134 lyrics matching liefhe.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

(Jy moet my liefhê, liefhê of los my)

Ek wag vir jou om vir my te sê, wat wil jy hê?
Want ek moet weet is dit nou ons beurt om liefde te vind
Daar is iemand wat in my plek wil staan
Wat my graag uit jou gedagtes wil hou
Wie sou jou kon liefhê, wie sou jou kon liefhê
Soos ek

O ek weet jy is
Daar is iemand wat in my plek wil staan
Wat my graag uit jou gedagtes wil hou
Wie sou jou kon liefhê, wie sou jou kon liefhê
Soos ek

O ek weet jy is
lewe, jy red my elke keer

Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie

Hoe lank gaan ek jou liefhê, tot die branders almal stil lê en die
Daar is iemand wat in my plek wil staan
Wat my graag uit jou gedagtes wil hou
Wie sou jou kom liefhê
Wie sou jou kon liefhê
Soos ek

O ek weet jy is
Daar is iemand wat in my plek wil staan
Wat my graag uit jou gedagtes wil hou
Wie sou jou kon liefhê, wie sou jou kon liefhê
Soos ek

O ek weet jy is
Hier by jou, naby jou, ek wil jou altyd styf vashou
Ek dink aan jou, ek hou van jou en saam ons drome bou

Ek sal jou liefhê tot die son nie meer
Maak 'n fout begin ek oor
As ek mis maak ek 'n oproep
Om my ma se stem te hoor

Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou
kruis gaan moet dra

Ek het gebreek, gewankel, getuimel, gesterf 
My lyf wegdryf, vergeet, verdrink en verwyt 
Want, wie sou my liefhê met stukke en al?
jou belofte nie hou

Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Nooit weer is daar ooit 'n ander vir my
Hartseer en pyn is al wat daar nou nog oor bly
doen dit
Ek weet dit is 'n sterk woord
Ek hoop jy voel dit

(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê
(Whoa-whoa) Ek wil jou altyd so liefhê

Somer aande
jou God liefhê met jou
Hele hart jou hele siel
Jy moet die Here jou God liefhê met jou
Hele verstand en al jou krag
Dan moet jy jou naaste liefhê soos
verloor
Aan die einde van ons liefhê, ek en jy

Waar hoor jy nog 'n weer-probeer?
Want daar's niks wat jy van my nog kan vra
Want my deel het ek gekry en
wou hê

Ek was net sewentien
Maar het my toekoms in jou oë gesien
En toe jy my vra was my antwoord ja

Sal jy my nog liefhê?
Sal jy oor my voel soos jy
hoor
Die donker gang se asem fluister saggies in my oor

Want ek wou jou liefhê
Ek wou jou langs my lê
Maar jy het my plan onder daai kam geskeur
Ek weet
so liefhê en jou hart so verniel?
Jy is ‘n rondloper verlore siel
Hoe kan ‘n mens jou so liefhê jou hart so verniel?

Ek het nou die dag gewonder of jy
gaan nie luister nie

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak

Ek gaan selfs
hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Waar die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde
hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde
grooter drome droom
En meer en meer vir ander mense omgee
Jy moet vashou aan die goed in jou
En vir altyd daaraan hou
En die Here met alles in jou liefhê
Jy
hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde
hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde
hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde
Die swaard en kasteel van ‘n sprokies se vlug
‘n Duif en ‘n perd om wag te hou

As ek van vooraf kon liefhê
Sou ek jou nog altyd wou hê
En ek sou steeds

Discuss these liefhe Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who wrote the psychedelic rock hit "Light My Fire"?
    A Blood Sweat & Tears
    B Grace Jones
    C The Doors
    D George Micheals

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!