Lyrics.com »

Search results for 'kombuis'

Yee yee! We've found 168 lyrics and 2 artists matching kombuis.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

vloei loop oor die werf
Soos honderd rysigers van vêr

Die rooi kombuis is besig
Die rooi kombuis is lig
Ons sondes is vergewe
Maar wie’s dit wat in die
Lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n mustang jou op margate sit en
Luister, luister, daar's musiek in my kombuis kas
Luister, luister, daar's musiek in my kombuis kas

'n Groot hout lepel en 'n yster pan slaan hulle
Ek verlang na toeka se tyd
Bobotie en moskonfyt
Die geure spoel deur die huis
Van ouma se warm kombuis
Ouma se warm kombuis

Koffie uit enamel kom
my huis, kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis
Jy is waar jou hart is en jou hart is my huis, kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis

Die
ek was sewentien ek wou die wêreld sien
Op 'n rock en roll tapyt
Tussen bottels bier word die melk nooit suur
In ons tiener teel kombuis

En nou sit ek
om jou liedjie te sing
Hoe kan ek dan nee sê my ding?

Ons staan en dans in die kombuis
En die Here weet ek sal mos nou mal raak as jy sê maak toe daai
feelings en ons is happy

Want ons is proudly South African, luister Koos Kombuis
Op 'n ou draadloos in 'n sinkdak huis
Amasi van die dorp, 'n brood van
en baljaar

Ek wil dans met jou in ons kombuis
Die ritme van jou hartklop voel hier teen my lyf
Ek wil al jou geheime ken
Briewe skryf met pen
Jou
kombuis
Hy soek na 'n gesonde tand vir n groot kasteel in feëtjieland
O, die tandemuis het 'n grote taak, hy soek na tande sonder plaak
Kinders wat min
net eers alles laat staan?

Fluister nog eenkeer net in my oor
Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook
Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis
Dit
net eers alles laat staan?

Fluister nog eenkeer net in my oor
Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook
Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis
Dit
Die derde winter vervreem
Van 'n huis en kombuis en die tafel se grein
En die ligte wat sorg dat die donker verdwyn
Maar my vingers te koud
Om die
kombuis
Hy soek na 'n gesonde tand vir 'n groot kasteel in Feëtjieland
O, die tandemuis het 'n grote taak hy soek na tande sonder plaak
Kinders wat min
souskluitjies in jou kombuis
Wanneer laas het jou oond gevoel hoe brood kan rys
Sit neer die Rooi Rose lees Kook en Geniet
Two minute noodles is pure verdriet
noot begin pla

Dan loop Bertus deur die huis, maak tee in die kombuis
Sy koppie se piering lankal uitgekreek
Met die stoom in sy hand, agter die nag se
oor die meubels of die mure nie sonder mense bly dit ‘n leë huis
Onthou jy Olivenhoutstraat se kombuis?
Ons het ons kos met klank vervang ons horlosie
het niks ons gepla
En ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra

Sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
Toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
van rock ‘n roll gedroom

Maar ek het nie
En jy bly sexy
En hier onder in my whisky glas
Lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
rapper, lekker budda-budda motherfucker, yo I'm bigger than
Koos kombuis se ma se fokken poes (koos kombuis' mother's vagina)

Na na na na na!
You can't
die kombuis vloer
Ons kon praat oor als jy’t in my oë geboer
Onthou jy daai aand in die droë Karoo?
Mekaar dik gevry op die plaasdam se vloer

Dit was
ignoreer
Probeer om die verlede af te leer
Ons almal leef in n kombuis taal, geleen, gevorm, verpak, bedien
Ons almal het lief in 'n kombuis taal
Verniet,
gaan ‘n huisie bou

Ek weet nie of jy hou van was en stryk nie
Ek sal die skottelgoed was
Ons moet nog ‘n strykplank en ‘n ketel vir die kombuis kry

Jy
hou van was en stryk nie
Ek sal die skottelgoed was
Ons moet nog ‘n strykplank en ‘n ketel vir die kombuis kry

Jy hou mos van ‘n grasdak huis

Discuss these kombuis Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which of these lyrics is NOT by The Smiths, but by Morrissey?
    A In the days when you were hopelessly poor, I just liked you more
    B Why pamper life's complexity, when the leather runs smooth on the passenger seat?
    C Send at least one thoughtful letter, my heart goes out to you
    D Yes, we may be hidden by rags, but we've something they'll never have

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!