Lyrics.com »

Search results for 'jonk'

Yee yee! We've found 469 lyrics and 4 artists matching jonk.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Dit is lekker om jonk te wees wo-ou, lekker om jonk te wees
Dit is lekker om jonk te wees
Al is dit net jonk van gees

Ek het die stof op my skoene
Antwoord en luister
Alles saam met jou (Alles saam met jou)

Val en weer opstaan
Vra en vergewe
Ons moet net onthou

Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Om jonk te wees
is net jonk van gees
Belowe my
dat ons jonk sal bly

Al stap die jare aan
Ons is nog altyd saam
Dis nou die tyd
Dat ons jonk sal
Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en
antwoord en luister
Alles saam met jou (Alles saam met jou)
Val en weer opstaan vra en vergewe
Ons moet net onthou

Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Heildronk, Heildronk
Dit hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my
Hou my jonk

Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk,
Toe ons jonk was kon ons eet net wat ons wou
Ons kon speel en ons kon 'n lang pouse hou
Ons was fine daarmee om net hande vas te hou

En ons ouers
Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sê net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk

Ek sal lewe van dag tot dag
Ek sal
Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sê net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk

Ek sal lewe van dag tot dag
Ek sal
‘n donker parkeerterrein
Almal soek iemand ag, anyway (Almal soek iemand ag, anyway)
Dis okay

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om
donker parkeerterrein
Almal soek iemand ag, anyway (Almal soek iemand ag, anyway)
Dis okay

Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die
reg
Kom ons rol
Sê vir my waar's die jol? (Hier's die jol)

Ons is jonk ons vat nog vas
Maak hom vol en lig jou glas
Daar's lewe in die lig
Ja lewe in
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly

Wie gee om wat more gaan bring?
Die
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly

Wie gee om wat more gaan bring?
Die
veel
Van al die nonsens wat ons gejaag het en
En almal het gedeel
So wat het gebeur met ons kindwees van vandag?
Van vandag?

Binne my hier bly ek jonk
Net die skoon word vermoor, net die sag kry seer
Net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Daar's geen
Ons is almal maar net delwers
Opsoek na stukkies goud
Ons is almal maar net myners jonk en oud

So wees vandag ‘n delwer
Gaan soek jou stukkie goud
Katryntjie hoor jy my
Die klokke lui, die fietse ry
Die busse in die straat skommel verby

Katryn, Katryn die wêreld's nog jonk vanjaar
Katryn, Katryn die
wat brand
Tequila aan die eenkant bosveldsand as ons jonk bly
Ons almal het ‘n hart wat jonk bly

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Vriende word
nou nie meer nie
Daardie dae is vir altyd nou verby

Toe ons jonk was (Toe ons jonk was)
En stout toe nog stout was
Kleilat by die bure met 'n kettie in
een raak dit twee en na drie proe ons meer kom ons doen dit weer
Ons twee is jonk dis dalk ongesond maar ons kan nie stop
Ons wil nie stop nie

Bottel
op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Hande op jy wil jonk bly
Bring die gees dat ons lekker kry

Die lewe loop graag sy eie draai
ons jonk was?
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas

Want toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd
fietse ry, die busse in die straat stoom al verby

Katryn Katryn die wêreld's nog jonk vanjaar
Katryn Katryn die sterre verjaar
Katryn Katryn die wêreld's

Discuss these jonk Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    How tall is Kristian Matsson of Tallest Man on Earth fame?
    A 5'11"
    B 8'11"
    C 15'1"
    D 5'7"

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!