Lyrics.com »

Search results for 'gemsbok'

Yee yee! We've found 12 lyrics matching gemsbok.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste
Here, dasie 'n lantie so ver of woes geleë
Soos'ie sandland
Wat U nou vir my kom gee

Want selfs in hierie droeë
Annerlikheid
Groei die gemsbok
Here
Daars'ie 'n lantie so ver of woes geleë
Soos'ie santlant
Wat U nou vir my kom gee

Want selfs in hierie droeë
Annerlikheid
Groei die gemsbok
vir my kom gee

Want selfs in hierie droeë annerlikheid
Groei die gemsbok, komkommer van U heerlikheid

Dasie 'n lantie so ver of woes geleë
Here soos
Ja my siel se murg en been
Groei van stilte, sand en bos

By die water gat staan die gemsbok
Sy skof, sy swaarde bekoor
Die vlakvark en zebra is dors
dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot
Daar tussen die nares waar die gemsbok bly

Ek’s boer van wind en swaas
Van gras en water my plaaskatedraal
En ek bid my knieë ‘n vreemder nerf
Vir vrede
Kalahari
Want daar voel 'n man so vry

Assvoëls vlieg bo in die bloulig
En 'n gemsbok oor die rand
Blouwildebeeste baljaar daar
In ons ou Kalahari land

Sag
met die blote oog
Halfvyf die middag in die Bosveldson soek die manne nog verwoed
Sien net ‘n kudu hier en ‘n vlakvark daar en ‘n spoor van gemsbok
Opstaan
Met die sonopkoms in die oggend hier
Is dit lekker
Waar die bosveld ruik
Soos 'n gemsbok steak
Op die kole
Daar's n pro jagter
'n Wille vrou
Ek sien die silhoeët van 'n gemsbok dans
En ‘n springbok wat op die duin gaan staan

Kalahari, Kalahari roep my nou
Kalahari, Kalahari hemel blou

Discuss these gemsbok Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "Ground Control to Major Tom -- Take your ______ pills and put your helmet on."
    A daily
    B protein
    C vitamin
    D acid

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!