Lyrics.com »

Search results for 'agterste'

Yee yee! We've found 6 lyrics matching agterste.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

wakker, hy suis lanks ons oor
En dans op die maan pad wat flikker hier voor

En ruisend kom sit op die agterste nou
Die sluimer net daar bly sy vlerktjies
Ek ry die hele dag lank
Ek druk hom in die rooi
Drie keer trek ek af
Om juice in te gooi

Die langpad lê en slaap
Op my agterste seat
Die kilometers
Ek kry jou vanaand by die agtuur show
Ek sal die plek langs my net vir jou oophou
In die agterste ry net ek en jy
Vlieg die tyd by ons verby

As jy kyk
twee keer meer see toe vat as hy
Jou sommer vra om te kys
Ons kyk ‘n movie in die heel agterste ry
Waar niemand ons kan pla as ons vry

Ek hoop nie ek’s
dat ek my kon kry

Sien ek dore lank gras, langs die silwer spoor
Bordjies flits verby, stom agterste voor
Afstand word al hoe verder, verlede uitgemoor
Ons was rasend ons was jonk
Ons was omgeslaan
Ons was lus vir alles nuut
Ons was altyd saam
Kiepie mielies in die fliek
Dikgevry in die agterste ry

Discuss these agterste Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Rock and roll musician Del Shannon was the stage name of?
    A Patrick Clapp
    B Charles Westover
    C Reginald Dwight
    D Del Unser

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!