Lyrics.com »

Search results for 'aandblom'

Yee yee! We've found 18 lyrics matching aandblom.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Saterdag kom dit vroeg my dier
Hy's soos ‘n virus op ‘n volmaan skuur
Al my rowe van die wonde af
Tot in ‘n donker pit wat niks verwit

En as die aandblom
vlei
Vir jou gee ek yster en dorsland se vaal
Vir jou gee ek kliprand en yl bossies kaal
Die soet van die aandblom en blou diamant
Vir jou gee ek pag oor
vlei
Vir jou gee ek yster en dorsland se vaal
Vir jou gee ek kliprant en ylbossies kaal

Die soet van die aandblom en blou diamant
Vir jou gee ek pag oor
Daaronder groei 'n aandblom in die vlei in die vlei
En wie sal hom tog kry vir my tog vir my?
My geliefde laat my los
Gaan en soek daar in die bos
die bos
My geliefde hang in die bitterbessiebos

Daaronder groei 'n aandblom in die vlei in die vlei
En wie sal hom tog kry vir my tog vir my?
My
Ek will oopgaan soos 'n aandblom
Ek wil bloei dwarsdeur die nag
Ek wil reën soos bitter wolke wat moes huil voor hulle kon lag

Ek wil opstaan soos
in ‘n kring getrek soos ‘n laer in die nag

Die aandblom het sy trom-trompet geblaas in die warrelwindkring
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies het
Klein Karoo wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek terug
Klein Karoo
Wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek terug
Waar die gryse Hantamberge in die skemer staan
Waar die aandblom sluimer teen die hang
Na die mooi ou Hantamberge sal ek weer moet gaan
Na die liefde
Na die Hantamberge wil ek gaan

Waar die gryse Hantamberge in die skemer staan
Waar die aandblom sluimer teen die hang
Na die mooi ou Hantamberge sal
ons lag
Hulle’t rondom ons in ‘n kring getrek soos ‘n laer in die nag
Die aandblom het sy trom-trompet geblaas in die warrelwindkring
Die kalkoentjies
Klein Karoo
Wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan en die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek
Klein Karoo wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek terug
Klein Karoo wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek terug
Klein Karoo wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou?
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek
Eens het daar 'n aandblom in die môre nog geblom
Uit 'n berg-omringde vallei het die nuus tot my gekom
Die wind het my oortuig
Soos die strome weer
Klein Karoo wil ek met jou woon

Sien jy die aandblom staan die sekelmaan
Die waasigheid wat dit ontvou?
So is my heimwee saans na jou
Daarom kom ek terug

Discuss these aandblom Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who of the following is not a New Zealand singer-songwriter?
    A Bic Runga
    B Regine Velasquez
    C BENEE
    D Lorde

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!