Lyrics.com »

Search results for 'Vandag'

Yee yee! We've found 784 lyrics matching Vandag.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Die son
Se strale
'n Swewende spinnerak
Herinner my aan gister
Net gister is verby

Gister was mooier as eergister
En vandag is mooier as gister
Gee ons vandag ons dag se brood
Gee ons vandag ons dag se brood
Wees ons genadig, wees ons voorsiening
Gee ons vandag ons dag se brood
Ons verdien
Die son se strale
'n Swewende spinnerak
Herinner my aan gister
Net gister is verby

Gister was mooier as eergister
En vandag is mooier as gister
waaroor die lewe gaan?

Sal ek en jy ophou vrae vra
Oor dinge wat ons nie regtig pla?
Sal ons

Lewe vir vandag
Gister is verby
Vergewe en vergeet
Want jy’t
Achuuu! ey Basopa nasi lestina
Ngathi vandag imedi uyayicina
Eish Basopa nasi lestina
Ngathi vandag indoda uyayicina
Eish basopa nasi lestina
Ngathi vandag
As die son in die oggend opkom
En die wêreld vir my sing
As my hart nog klop hier binne my
Nog 'n dag van lewe bring
Bly ek wonder
Wat as vandag my
waarin jy nog kan glo

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring
Ek dink vandag aan jou
Ek verlang my dood na jou
Ek wonder waar jy is en wat jy doen?

Jy kon al my sorge dra
Jy kon gee net wat ek vra
Ek dink
die seer
Dis net ek en jy

Want tyd
Is nie ons s'n nie
Die lewe is nie herwinbaar
En tyd
Is nie ons s'n nie
Môre kan wag
Want vandag is dit ek en jy
Mense, ek wil vandag alles vir julle vertel
Mense, ek wil julle nou alles vertel
Mense, ek moet vandag alles vir julle vertel
Mense, ek moet julle
Help my vandag

Help my vandag Heer Jesus
En laat U liefde my dra
Versterk U my gees om alles te wees
Wat U van my vra

Gister is weg o Jesus
En wie weet
Vandag is jou verjaarsdag
Hierdie dag behoort aan jou
Vandag is jou verjaarsdag
Ek blaas balonne op vir jou

Vandag is jou verjaarsdag
Mag jy vrede
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Staan op in die more
Bietjie brannas in die
Wola Mamazi
Bengfuna ukuthi Hola Sthandwa
Ngifuna ukubona vandag
Ngifuna ukuthola vandag
Wola Mama
Bengfuna ukuthi Phola Sthandwa
Ngifuna ukubona
ong tlela ka di tori
Ba teng ba ka motlho a mpopi
Bafitlhile bafana ba petori nase goli nase goli

Mamas we batla kae
Ko mokokotlong
Vandag uhamba nami
hierdie goud voor hul goue jare
Tussen winterblare lê die silwer hare en die swaar

Gee vandag die blomme, gee vandag die ruikers, môre is 'n krans te laat
is konings
Konings vir 'n dag
Konings vir 'n dag

Vandag word ons
Af gesonder
Verwyder ek en jy
'n Fase verandering
Ons moederstad
Waar die gode al
kans en jy kan leef
Ja jy kan leef

Leef voluit elke dag, gee om
Moenie omkyk kyk net voort
Leef net voluit vir vandag, vir jouself

Leef, sien die
Here Jesus
Ek is klein
Here Jesus
Hou my rein
Dankie Jesus
Vir 'n lekker dag
Dankie dat ek vandag kon lag

Liewe Jesus
Pas my op vandag
U is by my
Versterk my met U gees
Vul my nou

Here maak my ‘n nuwe mens vandag
Ek bid vir wysheid
Gee my nuwe krag

Here maak my ‘n nuwe mens vandag
Maak my nuut o Heer
en wag

Vir beter dae, beter dae, vir beter dae, want vandag was kak
Beter dae, beter dae, vir beter dae, want vandag was kak

Hoor die sirenes van een
Ons is almal maar net delwers
Opsoek na stukkies goud
Ons is almal maar net myners jonk en oud

So wees vandag ‘n delwer
Gaan soek jou stukkie goud
In hierdie wêreld
Is ek besoeker
Wil ek net vra, mag dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Wys my die rigting
Wat ek moet gaan
Rug U my treur, dit wat U

Discuss these Vandag Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who sang "Oh, Pretty Woman"?
    A Elvis
    B Tom Jones
    C Roy Orbison
    D Glen Campbell

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!