Lyrics.com »

Search results for 'Net On the Wind'

Yee yee! We've found 1,868 lyrics and 103 artists matching Net On the Wind.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Als wat ons sê en doen daagliks
Kristalliseer in dit wat ons is
En al wat dan oorbly om oor te dink
Is die gehardloop net gejaag na wind

Dis nie 'n
Net as jy glo
Waai jou diepste seer weg net soos die wind
As jy glo

Ek sukkel om jou met alles in my te verstaan
Of jy nou kom en gaan en jy gaan
Tydelik, is ons maar soekers en swerwers op die pad
Geleidelik, word ons gevorm deur kanse wat ons vat of los
Net soos die wind waai verander ek en
wind, die wind
Die wind my kind
Dis net die winde van verandering wat waai

Hoe lank voor die vrae wat ons nog gevra word?
Hoe lank voor die vrae met 'n
is net soos die wind
Jy sien Hom nie maar Hy is wel daar wie soek sal vind

As 'n boom so wieg en swaai weet jy mos dat die wind wel waai
So is dit ook
wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste
bang wees nie, daar's nie sout pilare nie

Dis net die wind, die wind
Die wind my kind
Die winde van verandering wat waai

Moenie omkyk nie
Moenie terug
Net een warme wind die waait door jouw leven
Jouw ster aan de hemel maar toch dichtbij
Ik laat jou niet alleen, ik laat jou niet alleen
Open je
Daar ligt ze. Een groeiend vermoeden. Nog ongezien, tussen onkruid en lege blikjes, onder de lage zon en net uit de wind. Niet ver van de stad, ligt
Soms wil ek die wolke drink
Soms net in die wind weg sink
Weg van die son
Die onbereikbare plafon
Skerp en oorgehaal word ek uitgetiep in silwer
vaag bekende grepies uit
'n Baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
vaag-bekende grepies in
'n Baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
Eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

Gesigte,
en ek moet gaan
Sy's die mooiste blom wat uit die Matieland kom
Sy roep my en ek moet gaan

Dis net die wind, die wind
Die wind my kind
Dis net die
vaag-onthoude grepies in 'n baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting, van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
vaag-bekende grepies in
'n Baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

Gesigte
wind

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is, sou net 'n kind kon raai

Van swerwers
Sonder rigting
Van soekers
Wat
wind

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is, sou net 'n kind kon raai

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit
wind

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is, sou net 'n kind kon raai

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat
wind

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind kon raai

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat
vaag bekende grepies in
'n Baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
wind

Gesigte drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind kon raai

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat
vaag bekende grepies in 'n baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar net kinders van die wind
Net 'n bietjie stilte
Is al wat ek vra
Net 'n rukkie van 'n rustyd
Waarin niemand my pla

Ek voel al soos die blare
Deur die wind gejaag
Net 'n
ewigheid
Elke dag ‘n nuwe roetekaart, elke dag geleen ooh
Net die wind weet waarheen

Seile van die lewe span
Groet weer eers ‘n vreemde kar die horison wink

Discuss these Net On the Wind Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "So come on, come on, do the ________ with me"
    A Countermotion
    B Locomotion
    C Misdevotion
    D Self-Promotion

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!