Afrikaners Is Plesierig [Live]
Karen Zoid
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
I'd like to introduce myself Johanna Ertjiekollo And this is the alternative To was so saf en molo Haai jy loop verby Is mos dekadent Peace brother Give me five of suig jou peperment Jy's cool Jy spoel jou mond met Aquafresh En leer mos al van hip-hop In jou ma se crèche Ja this is alternative but we're not primitive Som het nog hare op hul lyf but we just like to live In peace Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan? Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam Oops! Jou naam, jou naam I understand madame Ek ken mevrou Jy's een van daai's Jy is so bietjie skaam Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Ek gaan iemand anders kry Luister hier jou yuppie scum Jou preconceived millennium man Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan Gee my nog 'n vatlap government plan En die bedelaars staan met sy uitsteek hand En vra my vir net nog twee rand Mense vrek oor die hele land En die res lê op Clifton se strand En die music is vinnig Ek raak opgepsyche If you don't like it, why don't you take a hike Almal is anders Sê maar wat jou pla Hou net op om vrae te vra Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie Hulle maak hulle so Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Ek gaan iemand anders kry I'd like to now excuse myself Hul sit honde op mense Ek gaan liewer skape tel op Radiosondergrense Ja, jy fix my cricket En miskien my rugby Bobbie Skinstad hoe's daai bene Ons kyk nie Currie Cup nie Jy's cool Jy voel 'n Veer vir global warming Betogers moet iets anders doen Pamflette lees is boring Alles is affirmative Al is jou baas verwant Kant so ook geen kant kom kies So swat maar 'wyl jy kan Die bank, die bank Die bank vra te veel rente Ek speel maar eerder pinball Met my 50 sente Ek het nie pms nie Ek's net a natural bitch I'd like to play my guitar But I don't have perfect pitch Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Ek gaan iemand anders vry
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: KAREN LOUISE ZOID
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Afrikaners Is Plesierig [Live] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/36921689/Karen+Zoid/Afrikaners+Is+Plesierig+%5BLive%5D>.
Discuss the Afrikaners Is Plesierig [Live] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In