Alles
Danny Smoke
Struggling with Alles? Become a better singer in 30 days with these videos!
Als vir my Is genoeg maar nie genoeg vir my Ek wil alles van jou hê Ek wil alles van jou hê Jy weet jy moet Want ek stroom deur jou net soos ‘n vloed As jy droom droom jy van my? Jy was myne om te kry En sal jy alles vir my gee? En vir my, ah sê nooit nee Ek weet ek is soveel en ek hou nie op Jy sou vir my sê dat ek moenie stop As jy alles vir my gee Trane breek In jou hart oop want jy weet ek weet Jy was altyd so alleen In die skare so alleen Soek jy nog? Daar’s soveel wat jy nie sien en tog Jy’s gewaarsku teen die man soos ek Wat die diepstes van jou in sal trek En sal jy alles vir my gee? En vir my, ah sê nooit nee Ek weet ek is soveel en ek hou nie op Jy sou vir my sê dat ek moenie stop As jy alles vir my gee Sal jy alles vir my gee? En vir my, ah sê nooit nee Ek weet ek is soveel en ek hou nie op Jy sou vir my sê dat ek moenie stop As jy alles vir my gee En as jou rug so krul jy sê vir my jy wil Ek druk jou arms op jy hou dit bo jou kop Ek soen jou op die mond jy haal nou so diep asem mmmmm En jy vervang my hart ek sal jou nooit vergeet Jy was nog nooit so mooi jy was nog nooit so jonk Ons lywe soek mekaar ons is gevleg so diep in Sal jy alles vir my gee? En vir my, ah sê nooit nee Ek weet ek is soveel en ek hou nie op Jy sou vir my sê dat ek moenie stop As jy alles vir my gee Sal jy alles vir my gee? En vir my, ah sê nooit nee Ek weet ek is soveel en ek hou nie op Jy sou vir my sê dat ek moenie stop As jy alles vir my gee
Struggling with Alles? Become a better singer in 30 days with these videos!
Written by: DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER
Lyrics © O/B/O CAPASSO
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Alles Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 15 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/36347937/Danny+Smoke/Alles>.
Discuss the Alles Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In