Pienk Champagne
Monique
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Jy's sterker as 'n storm Jy's wilder as die wind Jy kyk nog na die wêreld Deur die oë van 'n kind Jou speelgrond is die somer Jy maak net soos jy wil Jy vlei my met jou woorde Maak die wêreld om my stil Want jou soen is soos pienk Champagne Jou sagte mond wat my lippe lyn Nêrens êrens anders, as hier in jou arms Kaalvoet in die gras Weet ons waar die wind ons waai En jy maak my vry Steel my hart want jy, kan hom kry En ek wens ek kon verdwyn In jou soen soos pienk Champagne Ek het rusteloos gewonder Ek moes op my eie staan Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het, waaroor liefde gaan My lewe is 'n raaisel Jy lees my soos 'n boek As jou oë in myne wegraak, weet ek jy't na my kom soek Want jou soen is soos pienk Champagne Jou sagte mond wat my lippe lyn Nêrens êrens anders, as hier in jou arms Kaalvoet in die gras Weet ons waar die wind ons waai En jy maak my vry Steel my hart want jy, kan hom kry En ek wens ek kon verdwyn In jou soen soos pienk Champagne Pienk Champagne Jou soen, jou soen, jou soen Jou soen is soos pienk Champagne Jou sagte mond wat my lippe lyn Nêrens êrens anders, as hier in jou arms Kaalvoet in die gras Weet ons waar die wind ons waai En jy maak my vry Steel my hart want jy, kan hom kry En ek wens ek kon verdwyn In jou soen soos pienk Champagne Soen soos pienk Champagne Pienk Champagne
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Pienk Champagne Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/35101953/Monique/Pienk+Champagne>.
Discuss the Pienk Champagne Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In