Slang In die Gras
Kurt Darren, Laurika Rauch
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Jy jy kyk nie meer vir my soos van tevore jy kyk verby Jy ruik nie meer soos Chanel No 5 nie is dit klaar? Is dit klaar? Jy jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie jy praat verby Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my Sonder my Daar's 'n Slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my Soos 'n Vis uit die water voor my oë het jy weggegly Daar's 'n Wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my En dit reën reën reën maar dis verby Jy jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom nie Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie Nie meer kruis nie Jy jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay Ek's okay Daar's 'n Slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my Soos 'n Vis uit die water voor my oë het jy weggegly Daar's 'n Wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my En dit reën reën reën op jou en my En dit reën reën reën maar dis verby En dit reën reën reën maar dis verby En dit reën reën reën maar ek's okay
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: MARC BRENDON, KURT DARREN, DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER
Lyrics © Universal Music Publishing Group, O/B/O CAPASSO
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Slang In die Gras Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/34598661/Kurt+Darren/Slang+In+die+Gras>.
Discuss the Slang In die Gras Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In