Die Kamer Brand
Appel
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Die ligte raak dol vir my Soos jy my deur jou gange ly Dis min dat ek en myself baklei My lyf is joune jy kan my verlei Jou asem warm my hande koud Ons altwee dink dit is dalk te gou Is om iets te voel ons grootste vout? Gee maar in jy kan my vertrou En al wat ek wat ek wil hê Is om langs jou warm lyf te lê O my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand O my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos die huis afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Daar word min gepraat soos ons lippe raak Ons word een soos die mure kraak My lyf ontdooi soos jy my vas hou Ek weet ek kan jou vertrou Al wat ek wat ek wil hê Is om langs jou warm lyf lê O my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand O my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos die huis afbrand Hou my vas soos die huis afbrand O my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand O my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos die huis afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Dis min dat ek teen myself baklei My lyf is joune jy kan my verlei
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Die Kamer Brand Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/33996337/Appel/Die+Kamer+Brand>.
Discuss the Die Kamer Brand Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In