Hoekom Nie
Pieter Koen
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Is dit die laaste keer? Ek kan nie meer nie Het jy ooit gedink Dit maak nie seer nie? My hart se deur het ek oop gemaak Ek wens jy wou net weer aan my raak Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? (Kan ons nie saam wees nie?) Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier (Jy is nie hier) Is ek dan nie wat jy wil hê nie? Wat het hy wat ek nie het nie? Hoekom nie? Ek sit hier by myself Ek sit en wonder Beteken ek nog iets? Is ek 'n nommer? Hoe kon dit als so gou verander? Jou lewe is nou saam met 'n ander Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier Is ek dan nie wat jy wil hê nie? Wat het hy wat ek nie het nie? Jy sal vir altyd my enigste bly Jy kan maar gaan maak jou los maak jou vry Dit is my laaste soen aan jou Dit is my laaste soen vir nou Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? (Kan ons nie saam wees nie?) Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier (Jy is nie hier) Is ek dan nie wat jy wil hê nie? Wat het hy wat ek nie het nie? Hoekom nie, hoekom nou, kan ek en jy nie saam wees nie? (Kan ons nie saam wees nie?) Hoekom nie, hoekom nou, ek soek na jou jy is nie hier (Jy is nie hier) Hoekom nie?
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: MARC BRENDON, DON KELLY, LOTIE KOEN, JOHAN OBERHOLZER, NIEL SCHOOMBEE
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Hoekom Nie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 28 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/26000761/Pieter+Koen/Hoekom+Nie>.
Discuss the Hoekom Nie Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In