Vleesbaai
Karen Zoid
Struggling with Vleesbaai? Become a better singer in 30 days with these videos!
Die lug is grys en die oggend koud Ek drink ‘n koffie met Blignaut Ons wens ons was by die see Ons enigste alternatief is ‘n koppie tee Hy sệ, hy dink hy is verlief Maak net seker dat sy jou verdien Hy vat ‘n trek van my sigaret “Kom Karen ons het nog baie werk” Hoe lank al hard mens probeer Die liefde het ‘n goeie geheue Jy was nooit daar nie Toe wys ek jou Vleesbaai Dat jy die Wes-Kaap kan onthou Skulpies gaan optel Saam met Marika Lang aande saam met jou Nou is ek in ‘n gryse stad Ek is moeg en my pel verward Die oggend wind steek deur my trui En AVBOB loer oor die straat vir my Dis daardie tyd van die jaar Melville se strate is leeg Almal is lekker bankrot Tension is hoog, partyjies is skaars… En die lug is grys, die oggend koud Ek gesels nog ‘n rukkie met Blignaut Daars ‘n lang dag wat voor ons lệ Dink ek, voordat hy dit sệ
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: DON REINECKE, KAREN LOUISE ZOID
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Vleesbaai Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 28 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/14419318/Karen+Zoid/Vleesbaai>.
Discuss the Vleesbaai Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In