Katriena
Karen Zoid
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Sy stap deur die bos Deur die enkelvoetpad Sy stap deur die bos Deur die eensame dag Die stilte wat roep soos die mens se verlange Die mens se verlange Alleen met slentergang Sy voel hoe die wind deur die blare ritsel Sy hoor nou 'n voël met 'n vrolike fluit Sy dink aan die mens en die ewige lewe Die ewige lewe Vreugvolle vees Katriena, Katriena, Katriena Katryn Is lief vir haar lewe Is lief vir haar wyn Katriena, Katriena, Katriena Katryn Is lief vir haar lewe Is lief vir haar wyn Sy deel in haar pad met die heroinmonster Sy voel hoe sy asem in haar ore fluister Sy sien sy versteen As die lewe wyk, as die lewe wyk Na die ewigheid Katriena, Katriena, Katriena Katryn Wees lief vir jou lewe Wees lief vir jou wyn Katriena, Katriena, Katriena Katryn Wees lief vir jou lewe Wees lief vir jou wyn Sy voel hoe 'n rilling In haar rug afwriemel Sy sien hoe die engel Van die dood vir haar staar Die stilte word warm Die lewe word donker Die wêreld word donker As sy dood neer slaan Katriena, Katriena, Katriena Katryn Was lief vir haar lewe Was lief vir haar wyn Katriena, Katriena, Katriena Katryn Was lief vir haar lewe Was lief vir haar wyn Katriena heroina Katriena amfetamina Katriena kokaina Katriena Liefde het 'n lettergreep Katriena Katriena Katryn Was lief vir haar lewe En so bietjie vir my Katriena Katriena Katryn Was te opgevang In haar sadness en pyn
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: KAREN LOUISE ZOID
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Katriena Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 11 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/14419314/Karen+Zoid/Katriena>.
Discuss the Katriena Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In