Dis lekker om 'n grootmens te wees
Die Skynmaagde
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Belasting. Skoonmaak. Kinderpartytjies. Nog skoonmaak Enkelsyferkredietkaartbalans Dis lekker om 'n grootmens te wees So lekker om 'n grootmens te wees A-ha-ha. Wooh! (Skree teen heelal) Ek kry nog baie tyd vir myself Tussen halfelf en kwart voor elf Elke aand, maar soms net elke tweede aand! Gaan draf en gym, o ja ek probeer Na die tyd is al my organe seer En my knie, en dan ook my ander knie En my siel! Dis lekker om 'n grootmens te wees So lekker om 'n grootmens te wees A-ha-ha. Wooh! (Skree teen heelal) Oh yes, SARS het my terugbetaal Tien rand - afbetaal aan my badkamerskaal Moet my gewig dophou, ho! Mortaliteit is 'n realiteit Ek ontken dit maklik met pligte en met spyt Oor amper elke lewensbesluit! Dis lekker om 'n grootmens te wees So lekker om 'n grootmens te wees A-ha-ha. Wooh! (Skree teen heelal) Is hier enige jongmense in die huis vanaand? Julle sal gou genoeg by ons aansluit... Doktersafspraak, tandartsafspraak Veeartsafspraak, terapie-afspraak Maak staat op spraak, dis al hoe ons saakmaak Afsprake om afsprake te maak Dis lekker om 'n grootmens te wees So lekker om 'n grootmens te wees A-ha-ha. Wooh! (Skree teen heelal)
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Dis lekker om 'n grootmens te wees Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 31 Oct. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8644029/Die+Skynmaagde/Dis+lekker+om+%27n+grootmens+te+wees>.
Discuss the Dis lekker om 'n grootmens te wees Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In