Trein na Margate
CHRISTO, Cobus
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Dis na soveel jare En sy vra na my Kyk ek kam my hare En ek vat die trein na Margate Trein na Margate toe Na soveel jare Staan ek nog hier En ek tel die karre Maar jy kom nie na my toe Nie na my toe nie En ek koop 'n bok En 'n stom geweer Ek hoor sy naam is Tom En hy surf alweer oor branders Niks verander nie Maar hy sê vir my Ek koop vir jou 'n dop Ek sit ook jare hier Maybe daag sy op by Belville Op by Belville pel Op by Belville Op by Belville pel Dis na soveel jare En sy vra na my Kyk ek kam my hare En ek vat die trein na Joburg Trein na Joburg toe En ek vat die trein na Margate Trein na Margate toe En ek vat die trein na Belville Trein na Belville toe
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: STEVE HOFMEYR
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Trein na Margate Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 10 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7560156/CHRISTO/Trein+na+Margate>.
Discuss the Trein na Margate Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In