Dinge Raak Warm [Duet]
WG NEL, Afrikaans Wil Dans
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Dinge raak warm Dinge raak warm Sy pak die bul by die horings sê 'n ding net soos hy is Sy's 'n meisie wat sal petrol gooi voordat sy die vuur blus Sy sê ja as jy vra of ons dit buiten toe moet vat Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie vir die sop om te spat Sy is petrol ek is vuur sy is braaivleis ek's bier Dinge raak warm as ons eers langarm Sy is petrol ek is vuur sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm as ons eers langarm Dinge raak warm Dinge raak warm as ons eers langarm Dinge raak warm, dinge raak warm Dinge raak warm as ons langarm Dinge raak warm, dinge raak warm Jy sal sien sy weet presies wat sy doen Jy's 'n kaart in haar hande 'n game om te speel Jy sal sien sy maak of jy die leisels het Maar sy het jou om haar pinkie dit kan ek jou wet Sy is petrol ek is vuur sy is braaivleis ek's bier Dinge raak warm as ons eers langarm Sy is petrol ek is vuur sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm as ons eers langarm Dinge raak warm Dinge raak warm as ons eers langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Dinge raak warm as ons langarm Dinge raak warm Dinge raak warm Sy is petrol ek is vuur sy is braaivleis ek's bier Dinge raak warm as ons eers langarm Sy is petrol ek is vuur sy's pure plaas en plesier Dinge raak warm as ons eers langarm Dinge raak warm as ons eers langarm Dinge raak warm, dinge raak warm Dinge raak warm as ons langarm Dinge raak warm, dinge raak warm Sy pak die bul by die horings se 'n ding net soos hy is Sy's 'n meisie wat sal petrol gooi voordat sy die vuur blus Sy sê ja as jy vra of ons dit buiten toe moet vat Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie vir die sop om te spat Dinge raak warm Dinge raak warm
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Dinge Raak Warm [Duet] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 5 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7559803/WG+NEL/Dinge+Raak+Warm+%5BDuet%5D>.
Discuss the Dinge Raak Warm [Duet] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In