In Die RSA
Steve Hofmeyr
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Van my draadkar dae Tot ek huis verlaat Waar ek staan of val Sal jy my begrawe In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA Draadkar, biltong, brandewyn, bedonnerd, maroelabas, koelte, kierie vir die kierangdop Mamba, malva, ma se kos en blatjang, windpompwater, wie se blerrie kerrie brand In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA Kaapstad, Bloemfontein Pretoria en Jo'burg, township, tuisgemaak, mielies op die konka Kaiings en kafferbier en Kanna hy ko huistoe, in kisklere uitgevat, Nkalakatha huistoe In die RSA (Nkalakatha) In die RSA (Nkalakatha) In die RSA (Nkalakatha) In die RSA Vetkoeksister, spiekeries se spookasem, ruiter in swartkat, rooirok-bokapater Mama Tembu dip-die-puthu, ah-ha, bietjie bietjie, rolbos, braaivleis, ryperd op my ramkietjie In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA Van my draadkar dae Tot ek huis verlaat Waar ek staan of val Sal jy my begrawe In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA In die RSA Ons vir jou Suid-Afrika In die RSA
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: STEVE HOFMEYR
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"In Die RSA Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 19 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7290868/Steve+Hofmeyr/In+Die+RSA>.
Discuss the In Die RSA Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In