Bloedvertering

Nieteenstaande

0 fans

Nieteenstaande


4:04
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Veranderbare regering leer my fokken bloedvertering
Wys my hoekom ek myself moet leer ken
Weet jy wie, weet jy wie jy is en wie is die
Sien jy sien, wie op die stadium bier gaan vuur
Veranderbare regering leer my bloedvertering
Wys my hoekom ek vir myself moet gaan stem
Ek is leeg, ek is leeg van al die sweet en trane
Manne leer, manne skreeu wie jou swaar gaan weeg
Raak verlore op die pad na nêrens
As ek nie terug kom nie sal hul omgee
Vind myself op die pad na êrens
Nou dat ek terug is sal hulle meer gee
Staan en kyk hoe die maan verblyk
Die straat is vol kriminele
Die goed wat was is klaar misbruik
Verwaarlose donker stede
Veranderbare regering leer my fokken bloedvertering
Wys my hoekom ek myself nooit sal ken
Vrouens breuk, vrouens treur, ons hande is al leeg
Leer jy nie, leer jy nie van fokken dronk bestuur
Veranderbare regering leer my bloedvertering
Wys my hoekom ek vir myself moet gaan stem
Sy is leeg, sy is leeg van al die sweet en trane
Vrouens leer, vrouens skreeu wie jou swaar gaan weeg
Neem my asseblief
Ernstig op
Sodat ek 'n grap
Van myself kan maak
Veranderbare regering leer my fokken bloedvertering
Wys my hoekom ek myself moet leer ken
Weet jy wie, weet jy wie jy is en wie is die
Sien jy sien, wie op die stadium bier gaan vuur
Veranderbare regering leer my bloedvertering
Wys my hoekom ek vir myself moet gaan stem
Ek is leeg, ek is leeg van al die sweet en trane
Manne leer, manne skreeu wie jou swaar gaan weeg
Raak verlore op die pad na nêrens
As ek nie terug kom nie sal hul omgee
Vind myself op die pad na êrens
Nou dat ek terug is sal hulle meer gee
Staan en kyk hoe die maan verblyk
Die straat is vol kriminele
Die goed wat was is klaar misbruik
Verwaarlose donker stede

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Dylan Meyer

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Bloedvertering Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Bloedvertering Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7253721/Nieteenstaande/Bloedvertering>.

    Missing lyrics by Nieteenstaande?

    Know any other songs by Nieteenstaande? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Bloedvertering

    75
    13     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What was Taylor Swift's first ever song?
    A A Place In This World
    B Teardrops On My Guitar
    C Picture To Burn
    D Tim McGraw

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Nieteenstaande tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!