Papillon
Carike Keuzenkamp
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Jy't my geneem op paaie deur die skoonheid van ons land Na die sneeu bedekte berge by Franschhoek Jy't my oë gewys op blomme, in die verte teen die rand Maar jou hart bly altyd 'n geslote boek Van die Vaal tot in Oranja, het ons land en sand gepraat Oor die droogtes in die Vrystaat en Transvaal Jy't gevra oor al my lieftes en die dinge wat ek haat Maar jou eie hart was moeilik te bepaal Papillon, papillon, papillon Klim maar skoenlapper uit jou kokon Elke môre op reis om jou ware kleur te wys Kyk die wêreld in die oë my papillon Papillon, papillon, papillon Neem my saam op jou reis na die son Op jou drome se rug soos 'n skoenlapper in vlug Is jou ook my vlindervlerk my papillon In Namaqualand was blomme, ons het stadiger gery Jy't gesê die mooiste blom is net vir my Maar soos berge in die verte was jy skielik weer daar ver Onbereikbaar en afsydig soos 'n ster Op ons terugreis na die Noorde wou ek soveel dinge weet Sou jy iewers in die goudstad weer verdwaal Jy was steeds die man van vroeër, ag hoe kon ek dit vergeet En die sluier oor jou hart daarna gehad Papillon, papillon, papillon Klim maar skoenlapper uit jou kokon Elke môre op reis om jou ware kleur te wys Kyk die wêreld in die oë my papillon Papillon, papillon, papillon Neem my saam op jou reis na die son Op jou drome se rug soos 'n skoenlapper in vlug Is jou ook my vlindervlerk my papillon Ag ek wens jy wil breuk uit jou kokon Dat ek net maar 'n deeltjie kan verstaan Wys my net maar 'n brokkie van jou son Neem my saam (Neem my saam) Papillon Papillon, papillon, papillon Klim maar skoenlapper uit jou kokon Elke môre op reis om jou ware kleur te wys Kyk die wêreld in die oë my papillon Papillon, papillon, papillon Neem my saam op jou reis na die son Op jou drome se rug soos 'n skoenlapper in vlug Is jou ook my vlindervlerk my papillon Breek die skild van jou kokon, spry jou vlerke teen die son, vlieg dan weg papillon (Papillon) Papillon (Papillon)
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Papillon Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 3 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7129728/Carike+Keuzenkamp/Papillon>.
Discuss the Papillon Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In