Kratos

Chase Lutron

0 fans

Chase Lutron


2:51

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Ek is soes n laaste handgrenaad
In die palms van Anton Fransch
Kratos wraak
Gewapende straat soldaat
Op die altaar van God is waar ons brand
Staan of val
Hardcore, tot die graf ons vat
Dark horses
Wat draf op platforms van swaar wolke
Klong paragraaf n straat portrait
Ons march forward
Die pak wolwe ryk bloed
Die bedryf soek bruin broese uit want hulle lyks coons
Jy 's die main proef koenyn wat hulle uitspoeg
Chase se doeleindes is om duiwels te laat pyn voel
Tyd loep uit vir die gimmicks in die industry
Die art is halaal ,en ons vriet'ie van die guinea pigs
Guillotine rap ,raak wys van ons digkuns
Blade van Olympus
Sny sonder filter
Rage borrel binne,vorm part my aura
Wolfkraft dink buite die box van Pandora

Ons dra die kruis vir die culture
Wys hulle waarvan ons eintlik gemaak is
Lag vir ons se pyn, dis ok ons verstaan dit
Die dag gaan verskyn
Waar hulle buig voor die masters
Ons dra die kruis vir die  artists
Wys hulle waarvan ons eintlik gemaak is
Lag vir ons se pyn, dis ok ons verstaan dit
Die dag gaan verskyn
Waar dit lyk soos Stigmata

Drink uit die sacred fountain van die Ancients
Ek het gesien hoe die mighty morph in cowards
Toe power in hulle range is
Chaos as ek blade ruk
Scoundrels versuip underground
Saam die pagans
Ragnarok music
Blaas jou mental sequence
My battle features
Dragon gemeng met Desert eagle
Bare knuckle sleng punch n regtage brag gat
Ek staan sentraal
Wes-Kaap se benchmark
Wet slaan gesprek vat rap na n next vlak
Met extra kern krag
Wat jou netwerk versper laat
Kwesbare corporates
Wat die culture exploit
Wat die water wil poison
En kallitz destroy
But ek offer myself op, sodat die slawe kan vry wies
Van Hades se kloue wat control in die mainstream
Day dreams maak die nag demons wakker
Gee my kwaad decisions vir Fife, hy maak beats van die repercussions

Ons dra die kruis vir die culture
Wys hulle waarvan ons eintlik gemaak is
Lag vir ons se pyn, dis ok ons verstaan dit
Die dag gaan verskyn
Waar hulle buig voor die masters
Ons dra die kruis vir die  artists
Wys hulle waarvan ons eintlik gemaak is
Lag vir ons se pyn, dis ok ons verstaan dit
Die dag gaan verskyn
Waar dit lyk soos stigmata
Ons dra die kruis vir die culture
Wys hulle waarvan ons eintlik gemaak is
Lag vir ons se pyn, dis ok ons verstaan dit
Die dag gaan verskyn
Waar hulle buig voor die masters
Ons dra die kruis vir die  artists
Wys hulle waarvan ons eintlik gemaak is
Lag vir ons se pyn, dis ok ons verstaan dit
Die dag gaan verskyn
Waar dit lyk soos stigmata

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Lee Fortuin

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Kratos Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Kratos Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 11 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7070665/Chase+Lutron/Kratos>.

    Missing lyrics by Chase Lutron?

    Know any other songs by Chase Lutron? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Kratos

    41
    3     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who played the guitar solo in Michael Jackson's "Beat It"?
    A Eddie Van Halen
    B Angus Young
    C Jimi Hendrix
    D Keith Richards

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Chase Lutron tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!