Brooks

Chase Lutron

0 fans

Chase Lutron


3:17
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

My kop is n torture chamber
Porcelain poppe kruip in
Son verduister
Donderbuie
Ongelyke wolke buite
Monsters fluister morbid lyne
Wolwe huil Op Ancient portraits gepaint in order van fallen angels
Klomp geluide
Uit die Ondergrond Tonnel druine
Dolke vorm kruise op growwe gates van haunted huise
Gordyne vol stof
Golwe word onstuimig
Klokke lui
Sorcerers skryf fortunes uit op fossil pages
Bybels word opgesny en 'n corpse versprei dit
Op die graves van scholars wat die volk verlei met foreign feite
Honderd duiwels Op horse en trailer Storm uit in war formation
Om Saints te stop van die orphans uit bring
Abomination
Donker tye
Modern slave coffins
Mosques in flames
John Mongrel spawn verspreiding
Horrible ongoddelikheid
Gewonde faith
Honde ryk Verotte vleis
Opsomming van ons moral status

Die wereld het regtigwaar hastig geword
Begrafplaas is vol
Waar is die Nagtegaal songs
Ons almal is n gevangene
Van wat die brein sê
As hulle jou nie kan uitwerk nie
Gan hulle jou wil uit werk
Die wereld het regtigwaar hastig geword
Begrafplaas is vol
Waar is die Nagtegaal songs
Ons almal is n gevangene
Van wat die brein sê
As hulle jou nie kan uitwerk nie
Gan hulle jou wil uit werk

Darkness vermeerder
Dwalende geeste
Swawel reuk in die strate
Sabat dag preke
Swart skape staan gaurd by krale se deure
Katedraal is leeg gemaak
Dis waar Barabas lewe
Drake regeer
Plus die Arende sweef min
Als wat die Hart kan begeer
Maar die Kaap is n weeskind
Gewaar vir Rashaad praat Met Pagad se lede
Saam eet hulle nagmaal
Wat kan dit alles beteken
Daar is n man met n sekel in die hand wat die vrees bring
Sy naam is Gewete En hy is daar vir n rede
Hy stap my deur die grafstene
Slawe gebede Is getjap op sy arm en langs die kant van sy skedel
Hy vat my na n tafel waar last supper gebeur het
Daar is n hele paar brasse wat lag ,vreet en gaan tekere
Ek lees hulle name en vra wat is die mening
Hy sê eendag sal jy verstaan
Wees net waaksaam vir ewig

Die wereld het regtigwaar hastig geword
Begrafplaas is vol
Waar is die Nagtegaal songs
Ons almal is n gevangene
Van wat die brein sê
As hulle jou nie kan uitwerk nie
Gan hulle jou wil uit werk
Die wereld het regtigwaar hastig geword
Begrafplaas is vol
Waar is die Nagtegaal songs
Ons almal is n gevangene
Van wat die brein sê
As hulle jou nie kan uitwerk nie
Gan hulle jou wil uit werk

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Lee Fortuin

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Brooks Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Brooks Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Jul 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7066510/Chase+Lutron/Brooks>.

    Missing lyrics by Chase Lutron?

    Know any other songs by Chase Lutron? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Brooks

    424
    7     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What is the hometown of the Queen group?
    A Manchester
    B Liverpool
    C London
    D Southampton

    Our awesome collection of

    Promoted Songs

    »

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Chase Lutron tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!

    Movies soundtrack

    Brooks

    »
    • Frankie and Johnny Are Married