Ek Lewe
Karen Zoid
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, sonder sorge Dag vir dag dreun ritme om my heen Voel die ure vol en tog alleen Maar jou blik verslaan my vrese sonsaffier lag in jou wese Bring geluk wat lank verlore was Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring Ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Die vrae was soos skadus binne my Deur die ligte lag en antwoord jy En ek sien die sonverhale in jou oë nuwe tale Lees die storie van 'n weer begin Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring Ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae Oor wat môre mag bring
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: ANNELI VAN ROOYEN, ANNELI MARGARETHA VAN ROOYEN, JOACHIM HEIDER, NORBERT HAMMERSCHMIDT, ROLAND KAISER (BRD 1)
Lyrics © Hansa Musik Verlag, Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Lewe Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6718510/Karen+Zoid/Ek+Lewe>.
Discuss the Ek Lewe Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In